Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 Rozendal Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Rory K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Ons is Engels spreekend, maar sal dit in Afrikaans probeer. Die webtuiste was uitstekend met die help wat aan ons verdien was. Hulle het die telefoon teen omtrent 1930 pm geantwoord en ons gehelp het met n' bespreeking in die Stellenbosch gebied. Helleen die eienaar op Rozendal, het ons baie laat ingeneem en haar gasvryheid was ongeloofluk. Die akkommodasie was uitstekend en ons kon nee meer verwag het, die plek is n' absoluut Gem om so te sê. Ons sal beslis terug kom en daar kuier, en vir al ons vriende bewus maak van Rozendal en die webtuiste en die absoluut voorbeeldige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soné D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Nice. It was okay, but we didn't have any warm water the 2 nights we were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Heleen
401 Rozendal Cottages
We so sorry for that. We did send out the electrician and he did fix the problem but we sort this problem our. Hope we see you soon.

Lilanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker gewees. Baie lekker plekke, sal definitief weer gaan. Die eienaar moet net geskakel word elke keer as jy in en uit by die hek, dit was bietjie sleg gewees. Was bederf met hulle wyn ook op die tafel. Beveel hulle vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
401 Rozendal Cottages
Goeie dag, Dankie vir die boodskap. Ons het 'n nuwe sisteem waar die gas nou sy eie kode vir die hek het. Sien uit na julle volgende kuier

Elizabeth G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtige plek in 'n beeldskone area. Die eenheid wat groot, mooi en het aan al ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Voldoende vir 1 aand oorstop. Cottage is baie lekker ingerig, netjies en gerieflik. Die huisies is reg langs mekaar en braai buite het min privaatheid. Sit ook reg langs die pad waar plaaswerkers verby gaan. Die braai op die stoep is egter lekker privaat. Ons het heerlik daar gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

'n Oulike Kaapse Wynlande juweel met 'n heerlike braai-area en als wat jy benodig (behalwe WiFi). Ons was baie beïndruk met 401 Rozendal Cottages. Die braai-area is fantasties, die kombuisie het alles wat jy nodig het en die area is pragtig. Ons sal dit vir seker aanbeveel! WiFi in die kamers sal 'n kersie op die koek wees, maar dit is regtig 'n Kaapse Wynlande juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
401 Rozendal Cottages
Goeie dag, Daar is nou Wifiin die cottages. Sien uit na julle volgende kuier

David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Great, Neat and modern place. Great, neat and modern place to stay when you are in Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
401 Rozendal Cottages
Good day David Thank you for the kind review, we hope to welcome you back sometime soon. Kind Regards, Nicola Kotze Manager

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Veilige verblyf in baie mooi omgewing tussen die wingerde. Ons het baie lekker gebly as 'n gesin. Dit was 'n plesier om elke dag terug te keer na 'n skoon woning. Die kamer is ruim, en die braai-kamer is baie lekker ingerig. Die woning waarin ons gebly het, is ook heerlik privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
401 Rozendal Cottages
Goeie dag Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons sal julle graag weer by ons wil verwelkom. Vriendelike Groete Nicola Kotze Bestuurder

Paul P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2018

Ek het gesoek na 'n plek waar ek kon afpak, afsprake nakom en tussen in werk, en die was presies reg. Die reis hierdie keer het gegaan om 'n hele paar afsprake na te kom. Ek moes intussen ook werk en terugvoere voorberei. Rosendal is presies wat ek in gedagte gehad het. Veilg, skoon, nie opmekaar nie en ek was goed produktief. DIe ligging is perfek net 8 km uit die dorp en maklik bereikbaar, veral as iemand jou die pad verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
401 Rozendal Cottages
Beste Paul, Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jou gou weer by 401 Rozendal te verwelkom. Vriendelike groete, Nicola Kotze

Christine S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2018

Perfek vir my behoeftig. Rozelle 401 het my behoeftes gepas - netjies, maklike toegang tot hoofroetes, mooi omgewing en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heleen
401 Rozendal Cottages
Beste Christine, Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by 401 Rozendal. Vriendelike groete, Nicola Kotze

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rozendal Plaas, Polkadraaipad, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5204f2dfe32fc08c0d25596273fec8e905c2d6c1ae988aac1ccc427df962f2777c4f35bd7e84043a97285d4b7811f59e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Rozendal Farm Polkadraai Road 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.951467947492 18.756119871978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang