Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 The Trilogy Collection

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Eenheid 401 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

401 The Trilogy Collection is 'n heerlike selfsorg-ateljeewoonstel wat sentraal geleë is in 'n veilige gebou in Waterkloof Glen, Pretoria. Dit maak dit 'n ideale keuse vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien-droër-kombinasie. 'n Platskerm-TV, lessenaar en stoel, tesame met gratis WiFi, maak hierdie eenheid perfek vir sakereisigers.

Gaste kan op die privaat balkon buite die eenheid ontspan en toegang hê tot die gemeenskaplike swembad binne die kompleks, asook parkeerplek op die perseel. Gaste kan 'n ete by die restaurant op die perseel geniet en sal gerieflik naby winkelsentrums, 'n casino en die Time Square Arena geleë wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Amarand-laan 202, Eenheid 401 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 401 The Trilogy Collection het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Eenheid 401 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA115f50fe7fbfc910f711d36ab000637ec4270d3ccb6536cd7c5436d5630f98b7a0c25dad2da3cd7dd42c4188e2c0a1e9b182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 202 Amarand Avenue Unit 401 The Trilogy Collection 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.7857869 28.282758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang