Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 The Trilogy Collection

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Eenheid 401 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

401 The Trilogy Collection is 'n heerlike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Waterkloof Glen, Pretoria. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Daar is 'n platskerm-TV, lessenaar en stoel, asook gratis WiFi.

Gaste kan op die privaat balkon ontspan en het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks, asook parkeerplek op die perseel. Gaste kan 'n ete by die restaurant op die perseel geniet, en is naby winkelsentrums, 'n casino en die Time Square Arena.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir 401 The Trilogy Collection
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Amarand-laan 202, Eenheid 401 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 401 The Trilogy Collection het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Eenheid 401 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA115f50fe7fbfc910f711d36ab000637ec4270d3ccb6536cd7c5436d5630f98b7a0c25dad2da3cd7dd42c4188e2c0a1e9b182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 202 Amarand Avenue Unit 401 The Trilogy Collection 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.7857869 28.282758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang