Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

802 Standburg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir 802 Standburg
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.7/5
Sanet J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sanet J

Lieflike ligging, maar die eenheid het baie grasie vir verbetering.

Stort is totaal oop na die sitkamer en gang. Geen privaatheid. Beddens slaap nie lekker nie en die unit se gordyne is almal te kort vir die vensters en maak nie eers behoorlik toe nie.

Lizinda P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizinda P

Rustig.

Baie netjies, skoon en rustig. Perfek vir 'n family getaway.

Anna-marie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie M

Skoon en netjies.

Die woonstel is regtig skoon en netjies met al die noodsaaklike kombuisware en beddegoed. Die stort in die gang het vir baie vermaak gesorg. Die uitleg van die stort en en suite-toilet is bietjie eienaardig.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, 402 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNjNlYWIyLTI0NTktNGI3MS1hZTIxLWE3MGYwMDcwYWIxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 109 Beach Road 402 Dromedaris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.045652 30.892664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang