402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 183
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene N - Aug 2024
Algehele gradering
Fantalla!
402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie se terugvoer
Beste Marlene,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoering.
Baie dankie dat julle hier by ons tuis was en dat julle die woonstel so mooi netjies en skoon gelaat het.
Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete, Hanlie
Sanet E - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning views.
John B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties! Netjies! Heerlike ligging! Keurig toegerus!
Deryck D - Okt 2023
Algehele gradering
Good.
Paul D - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, rustig met puik ligging.
Bettie D - Apr 2022
Algehele gradering
Die plek was ongelooflik lekker met 'n wonderlike uitsig en baie gerieflik.
Leon D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie see-uitsig met alles wat benodig word.
402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie se terugvoer
Beste Leon
Dit was wonderlik om julle as Gaste te kon ontvang. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en dat julle die woonstel netjies en skoon agtergelaat het.
Vriendelike groete
Hanlie
Just Property Group Helderberg
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 132, Hibernian Towers 402, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang