Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marlene N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Fantalla!

Asemrowende uitsig. Smaakvol en gerieflik. Beslis vyf sterre werd!

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie se terugvoer

Beste Marlene,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoering.
Baie dankie dat julle hier by ons tuis was en dat julle die woonstel so mooi netjies en skoon gelaat het.
Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete, Hanlie

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie
Sanet E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Stunning views.

We thoroughly enjoyed our stay. The views are stunning and the apartment is beautifully furnished with everything you need.

John B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Fantasties! Netjies! Heerlike ligging! Keurig toegerus!

Fantasties, reg oorkant die see/strand, stapafstand van eetplekkies en Bistro in dieselfde gebou!

Deryck D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryck D

Good.

Good position, clean and airy.

Paul D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Gerieflik, rustig met puik ligging.

Lyk soos in die fotos en het baie lekker gebly. Baie gerieflik en op die strand. Uitsig en sonsondergange uitsonderlik. Die Weber gasbraai op die stoep is op die einde van sy leeftyd en kort aandag, maar dit is al wat gepla het.

Bettie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie D

Die plek was ongelooflik lekker met 'n wonderlike uitsig en baie gerieflik.

Vervang asb. die toiletsitplek.

Leon D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Baie goeie see-uitsig met alles wat benodig word.

Sal aanbeveel vir enkelpersoon of paartjie, bachelor, dus min privaatheid.

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie se terugvoer

Beste Leon
Dit was wonderlik om julle as Gaste te kon ontvang. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en dat julle die woonstel netjies en skoon agtergelaat het.
Vriendelike groete
Hanlie
Just Property Group Helderberg

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 132, Hibernian Towers 402, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc941498bdacfaade8ada0686c4d0b9c1a04749cf81db439a935971182a8ec24fcece606ee811b305dc0a29f3c2852d13cc8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 132 Beach Road Hibernian Towers 402 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.114132894308 18.822513615869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang