Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

402 Les Mouettes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

402 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die vierde verdieping van 'n gebou in die kusdorp, Ballito.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Dan is daar nog 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis vloei saam met die res van die leefarea waar gaste 'n rusbank en 2 leunstoele voor 'n platskerm-TV sal aantref. Die TV het sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig. Daar is ook 'n omsetter wat ondersteuning tydens beurtkrag bied.

Gaste het hul eie ingang en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area tot gaste se beskikking.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 38

Resensies 186

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 402 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579ca561946e96a336d82edc10b6abe5fa70d727d3f390a93660ea27c0b7f5bc59f337f18e4cc10a688d5d5b21514fc80e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 96B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.534360766932 31.222206917505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang