Harbour Lights
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 148
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Dave C - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you for your review, Dave. We appreciate it.
Kobus M - Jun 2024
Algehele gradering
Wow!
Harbour Lights se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Kobus.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter
Nic H - Mei 2024
Algehele gradering
Die beste verblyf in Port Owen.
Ian C - Aug 2024
Algehele gradering
Satisfied.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you, Ian.
We hope to host you soon again.
Pieter
Anna M - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspannend met pragtige uitsigte. En lief. Ike staproetes om die meter.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Anna.
Ek is bly dat julle die kuier by Harbour Lights geniet het en gee onmiddellik aandag aan die foute genoem.
Tania L - Des 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik, pragtige uitsig.
Harbour Lights se terugvoer
Baie danki vir jou terugvoer, Tania. Ek is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ongelukkig is beurtkrag iets buite ons beheer, maar vertrou dat die inverter in die woonstel en herlaaibare ligte gehelp het. Pieter
Paul S - Sep 2023
Algehele gradering
Puik, ruim, uitsonderlik goed toegeruste 'woonstel' met 'n pragtige uitsig. Voëlkyk-Paradys.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Paul.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Pieter
Elna V - Aug 2023
Algehele gradering
We had a fantastic 2 nights at Harbour Lights.
Lees meerHarbour Lights se terugvoer
Thank you for your review Elna.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon.
Pieter
Schalk V - Aug 2023
Algehele gradering
So lekker gebly en het die detail soos shampoo en badseep was awesome.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Schalk.
Ons is bly dat julle julle verblyf by Harbour Ligts geniet het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Pieter
Rikus P - Jul 2023
Algehele gradering
Value for money!
Harbour Lights se terugvoer
Thank you for your review Rikus, and I am glad that you enjoyed your stay.
We hope to host you soon again.
Pieter
Irene D - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend en netjies.
Lees meerHarbour Lights se terugvoer
Baie dankie Irene.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter
Susann S - Jul 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Susann.
Ek is bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Amanda L - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect stay, beautiful views!
Lees meerHarbour Lights se terugvoer
Thank you for your review Amanda. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you soon again.
Pieter
Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Ruim en netjies met mooiste uitsig oor Marina.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Jan.
Ons hoop om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter
Andrie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig en heerlike plek om vir 'n naweek weg te breek!
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Andrie.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter
Michael N - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Michael.
Ons hoop om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter
Anthea J - Mrt 2023
Algehele gradering
Die naweek was bo my verwagting en alles was perfek, netjiese plek, sal Habour Lights enige tyd aanbeveel.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Anthea. Ons hoop om julle gou weer as gaste te ontvang. Pieter
Hanlie F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you Louis.
We hope to see you soon again.
Pieter
Riedewaan M - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you Riedewaan.
We hope to host you soon again.
Pieter
Rounette L - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie memories gebou.
Harbour Lights se terugvoer
Hi Rounette.
Dankie vir jou terugvoering.
Die beskrywing van die woonstel en slaapkamers word beskryf op die webtuiste en die foto's van die kamers is ook op.
Pieter
Danie E - Jun 2023
Algehele gradering
Lekke plek, kolebak in braai moet vervang word, opgeroes en nie gebruikersvriendelik nie.
Harbour Lights se terugvoer
More Danie.
Dankie vir jou terugvoer. Daar is veronderstel om 'n dik los staal plaat onder in die kolebak te wees.
Ek sal opvolg.
Mooiloop
Attie W - Mei 2023
Algehele gradering
Was lekker, kos vir die siel ongeag die foutjies wat daar was.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Arthur.
As foute/probleme nie onder ons aandag gebring word nie kan ons dit nie regstel nie.
Pieter
Talita L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Talita.
Verina J - Sep 2022
Algehele gradering
Ons was 5 afgetrede kollege vriendinne bymekaar en alles omtrent Harbour Lights was ideaal. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Verina.
Ek is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Pieter
Johan D - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Johan.
Ons is bly dat julle dit geniet het en dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Carol L - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you Carol.
Roeleen M - Aug 2022
Algehele gradering
Voel soos huis weg van jou eie huis.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Roeleen.
Sharifa R - Jul 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you Sharifa.
Francois H - Jul 2022
Algehele gradering
Moderne en stil eenheid met baie mooi uitsig oor die hawe en loopafstand vanaf Russels on the Port.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Francois.
Erin C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die uitsig is asemrowend.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie julle.
Cassel N - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige huis. Skoon, netjies en so baie spesiale goedjies.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Cassel.
Ek is so bly dat julle dit geniet het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Pieter
Julian D - Okt 2022
Algehele gradering
Great.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Julian.
Ons is bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle gou weer te ontvang.
Pieter
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam, veilig, mooi uitsig en baie lekker.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Jaco.
Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Pieter
Gershon M - Des 2022
Algehele gradering
Dit was rustig, skoon en netjies.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Gershon. Julle is altyd welkom. Pieter
Corrie V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Corrie.
Tot 'n volgende keer.
Claudia M - Okt 2021
Algehele gradering
We had a great time, place is fully furnished and we didn't need anything.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you Claudia.
It is much appreciated.
Pieter
Tania B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Absolute luuksheid. Heerlike blyplek met soveel ekstra. Mooiste plek. Mooiste uitsig.
Lees meerHarbour Lights se terugvoer
Baie dankie.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Pieter
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Johan.
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Pieter
Claudine J - Jun 2021
Algehele gradering
The house was beautiful decorated, very clean and had a practical layout.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Claudine.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer te sien.
Pieter
Monica M - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike plek!
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Monica. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Gavin W - Apr 2021
Algehele gradering
Great apartment with excellent views.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you Gavin.
Timothy T - Apr 2021
Algehele gradering
Very peaceful and great getaway, very safe location, great views.
Harbour Lights se terugvoer
Thanks Timothy.
We hope to host you soon again.
Nevilene P - Okt 2021
Algehele gradering
Verblyf was fantastic will definitely go back to experience more of the town.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Nevilene.
Die pedal boats kan gehuur word by die resort en ook kan die bootritte daar bespreek word.
Groetnis tot 'n volgende keer.
Mari-lou C - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal weer kom, dankie.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Mari-Lou
Ons hoop om julle gou weer te ontvang as gaste.
Pieter
Ciska N - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely view. Good location.
Peter S - Aug 2021
Algehele gradering
Great apartment, lift doesn't work.
Lees meerHarbour Lights se terugvoer
Thanks for the review Peter.
Unfortunately I have no control over what is happening in the building as it is managed by a body corporate. Apparently the lift was damaged by contractors working in other units. On Tuesday I got conformation from the body corporate that they now have the go-ahead to have the lift fixed and Schindler Lifts will do the necessary work.
Again my apologies and my offer still stand for when the lift is fixed.
Pieter
Anna J - Mrt 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Harbour Lights. We loved the view as well as the calmness and tranquility.
Helena G - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige naweek gewees.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Helena!
Elsa G - Okt 2020
Algehele gradering
Puik akkommodasie met alles wat benodig word. Kuier stoep met mooiste uitsig. Baie netjies en skoon.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Elsa.
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Pieter.
Riana V - Sep 2020
Algehele gradering
Was 'n groot verrassing!
Lees meerHarbour Lights se terugvoer
Baie dankie Riana.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Rochelle D - Sep 2020
Algehele gradering
We had an amazing time, we'll definitely go back.
Harbour Lights se terugvoer
Thanks Rochelle.
We hope to host you soon again.
Pieter
Hector B - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik
Shuann D - Sep 2020
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Shuann.
Ons sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Pieter
Ettienne V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Ettienne,
Ons hoop om julle gou weer as gaste te ontvang.
Pieter
Danielle S - Mrt 2020
Algehele gradering
Perfect!
Harbour Lights se terugvoer
Thank you Danielle.
We are looking forward to host you again.
Morne V - Okt 2019
Algehele gradering
This is the place for a perfect family getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is die plek vir 'n perfekte gesinsuitstappie.
Die plek was perfek vir die naweek wat ons daar was, ons wil die eienaars bedank dat hulle hul plek vir ons gegee het. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel as jy 'n blaaskans van die besige stadslewe benodig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Albertus N - Aug 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek, die diens van Melanie was uitstekend, tydens in boek en uitboek.
Harbour Lights se terugvoer
Hi Albertus.
Baie dankie vir jou review. Ons sal julle met graagte weer ontvang.
Pieter
Ettienne V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Regardt J - Jul 2019
Algehele gradering
Was great gewees.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Regardt,
Ek is bly dat julle geniet het.
Pieter
Leigh M - Jun 2019
Algehele gradering
Tranquil setting.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Leigh.
Ons is baie bly dat julle die verblyf by Harbour Lights geniet het en baie dankie vir jou resensie.
Pieter
Margaret V - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik: Rustig, In gegoede area, Met wandelpaaie en pragtige uitsig oor mooi hawe vir seiljagte.
Lees meerIsabella L - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Joewitz M - Feb 2019
Algehele gradering
Very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker.
Die woonstel is baie goed toegerus. Voel baie huislik en ek sal dit weer besoek. Die gasheer was baie vriendelik, sy het die Saterdagoggend gebel om uit te vind of alles reg is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Harbour Lights se terugvoer
Dear Marco,
Thank you so much for the review. We are glad that you have enjoyed your stay. You are always welcome to visit Harbour Lights again.
Kind regards,
Pieter and Helene
Ivan K - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasies en 'n warm panoramiese uitsig.
Joretha J - Sep 2018
Algehele gradering
Very good price for our family and can host 8 people with comfort.
Caroline K - Sep 2018
Algehele gradering
Rustigheid en ver kyk.
Chenell N - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome uitsig.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Chenell.
Leon H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie veilig, skoon, rustig en vriendelik.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Leon.
Ons hoop om julle sommer gou weer daar te ontvang,
Ida N - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Plek om weer na terug te gaan!
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Ida. Dit word opreg waardeer.
Illona G - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie Illona vir jou resensie.
Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Pieter
Deidre S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties, ons het lekker gebly. Sal dit aanbeveel.
Harbour Lights se terugvoer
Hi Deidre
Ons is bly dat julle dit geniet het en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Francis W - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Harbour Lights se terugvoer
Beste Lovet,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Groetnis,
Harbour Lights
Letitia B - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Letitia, ons waardeer dit opreg.
Louis M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies met 'n wonderlike uitsig.
Harbour Lights se terugvoer
Dankie Louis.
Anthea K - Sep 2018
Algehele gradering
Lafenis vir jou siel.
Maritza V - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker gesellige woonstel vir twee gesinne van 4.
Lees meerClaude M - Jun 2018
Algehele gradering
Very clean place that has a great view of the marina.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie skoon plek met 'n pragtige uitsig oor die boothawe.
Lekker plek vir 'n vakansie. Die enigste ding is dat jy nie jou eie jetty het om jou boot aan vas te maak wanneer jy dit nie gebruik nie. Al die jetties is in privaat besit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michael H - Apr 2018
Algehele gradering
Absolute fantastic.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties.
Die eienaars het seker gemaak dat die verblyf gemaklik was met meer as die basiese vereistes wat voorsien is om te verseker dat vakansiegangers lekker bly. Die uitsig oor die marina area en die strandmeer in die agtergrond is prentjiemooi vanaf die woonstel op die boonste verdieping. Die enigste nadeel is wanneer wind terugwaai, moet die deur moet so min as moontlik oopgemaak word, en parkeerplek is slegs vir een voertuig per eenheid beskikbaar, dus geen addisionele parkeerplek in die kompleks vir ander voertuie van die groep/besoekers wat buite die hek moet parkeer nie. Skoonmaakfooi van R450 word gehef.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Harbour Lights se terugvoer
Hi Michael,
Thank you very much for your review, much appreciated.
Pieter
Tharina N - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik die plekkie is van die beste ingerig wat ek nog by was.
Harbour Lights se terugvoer
Liewe Tharina,
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het dit geniet. Pieter en Helene
Sandra N - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Harbour Lights se terugvoer
Beste Sandra,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons het reeds werk gemaak van die skoonmaak. As die vensters op die stoep oop is, en die wind waai, kan die rook bietjie dwarrel. As die vensters egter toe is, behoort daar geen probleem te wees nie.
Lizelle C - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome.
Harbour Lights se terugvoer
Thank you very much.
Benedict F - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Lizel S - Jul 2018
Algehele gradering
Te kort.
Harbour Lights se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Lizel. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer daar as gaste te ontvang.
Groetnis
Harbour Lights
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang