Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Lights

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jacques D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Ons het net oorgeslaap. Was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Harbour Lights
Dankie Jacques. Dankie vir jou terugvoering, julle moet volgende keer langer bly. Pieter

Dave C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Relaxing. A very comfortable home base to explore from, with lovely views when at home base.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Harbour Lights
Thank you for your review, Dave. We appreciate it.

Kobus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wow! Elke sent werd. Naby alles. Mooiste uitsig ooit. Daar was alles wat mens nodig het en meer. Die kinders het die ekstra sitarea bo by hulle beddens met hulle eie asemrowende uitsig. Binnebraai is great en die volle DStv-pakket was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Harbour Lights
Dankie vir jou terugvoer Kobus. Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang. Pieter

Nic H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die beste verblyf in Port Owen. Uitstekend toegeruste selfsorg-eenheid, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlike Weskus ontspanning. Ons het lekker gebly. Die woonstel is ruim en ons het lekker ontspan. Die stoep met die pragtige uitsig is 'n wenner. Net iets wat aandag moet kry, is die braairoosters wat vervang moet word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Harbour Lights
Dankie Pieter vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle die kuier by Harbour Lights geniet het en sien daarna uit om julle sommer gou weer te sien. Die roosters kry aandag.

Ian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Satisfied. We enjoyed our stay there very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Harbour Lights
Thank you, Ian. We hope to host you soon again. Pieter

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Ontspannend met pragtige uitsigte. En lief. Ike staproetes om die meter. Die eenheid is baie goed toegerus. Ongelukkig was die skottelgoedwasser buite werking, en die yskas se rak gekraak en stukkend. Ons kon ook nie 'n haardroër in die eenheid kry nie. Daar is ook 'n inverter en musiek sentrum in die eenheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Harbour Lights
Dankie vir jou terugvoering, Anna. Ek is bly dat julle die kuier by Harbour Lights geniet het en gee onmiddellik aandag aan die foute genoem.

Tania L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie gemaklik, pragtige uitsig. Heerlik, net moeilik om met loadshedding om huisbak te gebruik, veral as jy bejaardes of kinders met jou het en bagasie op en af te neem. Bietjie meer tyd moet gegun word (as daar loadshedding is) om vertrektyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Harbour Lights
Baie danki vir jou terugvoer, Tania. Ek is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ongelukkig is beurtkrag iets buite ons beheer, maar vertrou dat die inverter in die woonstel en herlaaibare ligte gehelp het. Pieter

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Puik, ruim, uitsonderlik goed toegeruste 'woonstel' met 'n pragtige uitsig. Voëlkyk-Paradys. Ruim eenheid. Ons 5 persone was nooit in mekaar se 'pad' nie. Baie lekker om binne te braai en te kuier op die toegeboude balkon met die mooiste sonsondergange. Hoë kwaliteit meubels en toerusting en elke moontlike iets wat mag nodig wees, is daar. Silwerskoon en puik instandgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Harbour Lights
Dankie Paul. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Pieter

Schalk V
1 nag
5.0
Aug 2023

So lekker gebly en het die detail soos shampoo en badseep was awesome. Inverter, gas, WiFi en gerief was heerlike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Harbour Lights
Dankie Schalk. Ons is bly dat julle julle verblyf by Harbour Ligts geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Pieter

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e611452df43703105fb6d13474a467b54cdb8bec6b426a31b0f60f607450d98338e1d8155cfb2e85952e23a8ffbf6d841c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 86 5 1 5 Port Owen Drive 403 Harbour Lights 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.7865344 18.1494204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang