Harbour Lights
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Harbour Lights is in Port Owen in Velddrif geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die eenheid is naby verskeie restaurante, besienwaardighede en doendinge, sowel as die wit sandstrande van die Weskus geleë.
Die dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig sal kry vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser.
In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en pragtige uitsigte oor die hawe, asook 'n sonkamer met ingeboude braaigeriewe waar gaste lekker kan kuier in die somer en winter.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 141
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Lights het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap