Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Da Gama

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 404 Da Gama
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Kon lekker rus dankie.

Ligging uitstekend - woontstel was baie netjies en die prys baie billik. Ons het die kuier baie geniet en het min probleme ervaar - dalk net die streaming op die TV wat baie opgebreek het. Maar in die geheel gesien was dit baie lekker.

Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Create memories.

Baie lekker gebly. Kan nie wag om weer daar te bly nie. Die eenheid was skoon, netjies en die uitsig na die see iets besonders. Veilige parkering vir die motor met swembad daarby maak so 'n besoek uitstekend. Alles in een plek.

Herna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna L

Aangenaam, sal graag weer daar wil bly.

Baie lekker, mooi, skoon, netjiese verblyf, baie dankie.

Marí H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marí H

Fantastic, would stay again!

Cannot recommend this place enough! Fantastic location, facilities, and it was spotlessly clean. Also, the booking process was faultless.

Connie T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie T

Dit was 'n besonderse kuier. Alles is splinternuut en kraakvars. Uitstekend!

Ons het heerlik gebly!

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19159872f0189b830a437963f5d283e13167380fdabcae9db68726e3c16208815d8be5bf7995d97d0162bd8e7f6b66b138a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Da Gama Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.109059782229 18.821498369906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang