Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Da Gama

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gee net aanwysigings vir die instel van die TV. Fantastiese uitsig met alles in die woonstel wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige lekker see vakansie met uitsig oor die strand. Die eenheid is baie netjies en skoon. Dit was vir my die belangrikste aspek. Ons het by 'n paar plekke gebly en slegs 404 Da Gama kon dit regkry om skoon handdoeke te voorsien wat nie stink of 'oud' ruik nie. Die gasheer is baie vriendelik en wys jou mooi waar om te parkeer en hoe alles binne die eenheid werk. Hy het geduldig vir ons gewag toe ons laat arriveer. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkom. Die eenheid het DStv Stream, jy kan inteken op jou eie Netflix, Prime Video, ens. Gratis WiFi word voorsien. Die eenheid is ideaal geleë en kyk uit oor die see. Die eenheid bied parkering binne 'n geslote parkeerarea op die eerste verdieping. Die eenheid is op die 4de verdieping oorkant die hysbak wat dinge so eenvoudig en maklik maak om in en uit te kom. Die eenheid lyk presies soos op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
404 Da Gama
Beste Marissa Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Baie dankie dat julle by ons tuis was. Dit was wonderlik om julle te ontvang. Baie dankie dat julle die woonstel so mooi skoon en netjies gelaat het met vertrek. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kon lekker rus dankie. Ligging uitstekend - woontstel was baie netjies en die prys baie billik. Ons het die kuier baie geniet en het min probleme ervaar - dalk net die streaming op die TV wat baie opgebreek het. Maar in die geheel gesien was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Create memories. Baie lekker gebly. Kan nie wag om weer daar te bly nie. Die eenheid was skoon, netjies en die uitsig na die see iets besonders. Veilige parkering vir die motor met swembad daarby maak so 'n besoek uitstekend. Alles in een plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herna L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Aangenaam, sal graag weer daar wil bly. Baie lekker, mooi, skoon, netjiese verblyf, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marí H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantastic, would stay again! Cannot recommend this place enough! Fantastic location, facilities, and it was spotlessly clean. Also, the booking process was faultless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly met pragtige uitsigte en moderne, skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
404 Da Gama
Beste Pieter Ons wil graag ons hartlike dank uitspreek dat julle gekies het om by ons selfsorgwoonstel te bly. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Connie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was 'n besonderse kuier. Alles is splinternuut en kraakvars. Uitstekend! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 232

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19159872f0189b830a437963f5d283e13167380fdabcae9db68726e3c16208815d8be5bf7995d97d0162bd8e7f6b66b138a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Da Gama Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.109059782229 18.821498369906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang