Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Da Gama

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

404 Da Gama is 'n heerlike selfsorgwoonstel op die vierde verdieping in Strand, Kaapstad, ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n strandvakansie.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi-toegang word ook voorsien.

Die gebou bied veilige parkeerplek, beheerde toegang, 'n swembad en gemeenskaplike braaigeriewe vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 404 Da Gama
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Da Gama-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 404 Da Gama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19159872f0189b830a437963f5d283e13167380fdabcae9db68726e3c16208815d8be5bf7995d97d0162bd8e7f6b66b138a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Da Gama Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.109059782229 18.821498369906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang