404 Dromedaris
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maxi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Triona P - Aug 2024
Algehele gradering
Truly home away from home experience!
Lees meerJc M - Aug 2024
Algehele gradering
Dit het soos my eie huis gevoel en ek het tuis gevoel.
404 Dromedaris se terugvoer
Thank you for the good rating and staying with us. We would love to see you again! Kind regards, Maxi
Narita M - Jul 2024
Algehele gradering
Die kuier was heerlik net 'n bietjie kort maar sal beslis weer by julle bespreek.
404 Dromedaris se terugvoer
Baie dankie, Narita.
Ons is bly julle het lekker gebly. Bespreek gerus volgende keer vir langer!
Groete.
404Dromedaris span
Sashnee I - Jul 2024
Algehele gradering
Modern unit, clean and on the beach.
404 Dromedaris se terugvoer
Thank you so much for staying with us. We are pleased to hear you had a nice stay. We look forward to welcoming you again in the future!
The 404Dromedaris team.
Rachel N - Jul 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Danie B - Feb 2024
Algehele gradering
Woonstel was baie netjies en skoon. Liefie was baie behulpsaam en vriendelik.
Maranda M - Aug 2024
Algehele gradering
My family loved the apartment, very neat and quiet. Definitely going back.
404 Dromedaris se terugvoer
Thank you for staying with us. We would love to see you again!
Kind regards
Maxi
Charl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker warm gewees.
Jan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig maar net baie warm klimaat.
Cheryldene E - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ligging.
Ulanda B - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Marie L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
404 Dromedaris se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd weer welkom.
Lounia V - Sep 2023
Algehele gradering
The apartment is right next to the sea.
404 Dromedaris se terugvoer
Our apologies for sending the information in Afrikaans. We will definitely take more care in the future to accommodate English speaking guests.
Rachel N - Jul 2023
Algehele gradering
Home away from home feeling.
404 Dromedaris se terugvoer
Thank you so much for the good rating. We hope to see you again soon. Kind regards. Maxi
Jaun V - Apr 2023
Algehele gradering
Well-looking place close to beach and easy to find. Will definitely use it again.
404 Dromedaris se terugvoer
Thank you very much Jaun for the good review! You are most welcome to come again.
Erine R - Des 2023
Algehele gradering
Plek was baie oulik en ons het baie lekker gebly.
Lees meer404 Dromedaris se terugvoer
Hallo Erin,
Ons maak baie verskoning vir die eetgerei. Dit moet nie so wees nie en sal reggestel word.
Die vensters se skaniere het gebreek en ons is ingelig na die vorige gaste uit is. Daar was ‘n risiko dat met ‘n rukwind dit die vensters kon uitwaai. Ons het ongelukkig steeds gewag vir die maatskappy wat dit moes regmaak by julle aankoms. Dit is reeds vervang. Ons maak verskoning vir die ongerief wat dit vir julle veroorsaak het.
Daar is ‘n WhatsApp wat na julle gestuur moes word om als soos WiFi en kodes van hekke te verduidelik.
Ons neem al die klagtes met ons skoonmaak dienste op en maak regtig verskoning hiervoor.
Ons hoop julle sal ons in die toekoms weer besoek.
Groete
Maxi
Stacey W - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful Flat, excellent price.
404 Dromedaris se terugvoer
Dear Stacey, thank you so much for the great review. We are so glad that you loved the place. Hope to see you again soon.
Janine R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, luuks, en alles wat jy nodig het.
404 Dromedaris se terugvoer
Baie dankie Janine. Ons waardeer julle terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Jacomien N - Sep 2022
Algehele gradering
'n Baie netjiese goed ingerigte woonstel.
404 Dromedaris se terugvoer
Baie dankie, Jacomien.
Ons ontvang julle ook weer graag.
Marijan U - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful.
404 Dromedaris se terugvoer
Baie dankie Marijan. Julle is altyd welkom.
Gordon T - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable and well-equipped unit!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang