Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Dromedaris

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

404 Dromedaris is 'n selfsorgwoonstel wat gehalteverblyf in 'n gebou op die strandfront in Amanzimtoti bied. Die kompleks is naby die strand, restaurante en winkelsentrums geleë.

Die woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 klein kinders en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea met ‘n slaapbank en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Linne word voorsien. Bad- en strandhanddoeke word nie voorsien nie.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ‘n wasmasjien en geriewe om die linne en klere op te hang.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitarea met ‘n see-uitsig en bied ook ‘n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.

Die woonstel het onbeperkte WiFi en ‘n slim-TV met Netflix en Prime. Vir enige ander platforms moet gaste hul eie profiele hê en self kan inteken.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en daar is veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig. Addisionele voertuie en parkeerplek moet vooraf gereël word teen ‘n ekstra koste per nag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 404 Dromedaris
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maxi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 404 Dromedaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd6aba1bbc42476396ea20ee33956f2aca0e7dfe978ebcc14a2503513144e33ceb347a93007723294d8012b0116982b2641c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 109 Beach Road 404 Dromedaris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -30.045590918655 30.892739295959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang