Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Ipanema Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 404, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

404 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ligte en goed toegeruste woonstel in 'n kompleks in Umhlanga Rocks. Die kompleks is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Al die slaapkamers het see-uitsigte en toegang tot die omringende balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoof en suite-badkamer het 'n groot dubbelstort en die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis het Caesarstone-blaaie en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf, sowel as 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die leefarea het 'n hoekleer-sitkamerstel en 'n TV met HD PVR en 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die woonstel spog met 'n groot vermaakarea wat uitloop op 'n patio; dit is die ideale plek om te ontspan en skemerkelkies te drink.

Boonop is die woonstel toegerus met gratis WiFi, lugversorging en plafonwaaiers, asook gasbraaigeriewe om in alle weerstoestande op die toegeboude stoep te braai. Dit het ook 'n omskakelaar wat die ligte, TV en Wi-Fi aandryf.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en is welkom om die gemeenskaplike swembad in die kompleks te gebruik. Daar is 'n hysbak om die woonstel, wat op die vierde verdieping is, te bereik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 141

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 404, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 404 Ipanema Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 404, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc01fde16d4df0029c69b71bac938cf0eba464728356c4350ee3ac38f790de75ab776ad234fdf948c24cbbf764a8d5e0b6099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Lagoon Drive 404 Ipanema Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7282117 31.0851402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang