404 Oyster Rock
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
404 Oyster Rock bied veilige en moderne selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel op die vierde verdieping van die Oyster Rock Apartments. Gaste het 'n lieflike uitsig oor die see van die balkon af en die woonstel is naby die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n mooi see-uitsig en direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n ruim leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die skuifdeure maak op 'n balkon met 'n etenstafel oop en gaste kan 'n see-uitsig van daar af geniet.
Gaste het toegang tot die 2 gemeenskaplike swembaddens en die gemeenskaplike braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 201
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2A, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 404 Oyster Rock het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang