405 Kylemore B
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg, Kylemore B 405, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
405 Kylemore B is 'n selfsorgwoonstel in 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront, 'n bekende vakansiebestemming in Kaapstad. Die wêreldklas-toeriste-aantreklikheid is in die hartjie van 'n werkende hawe geleë en spog met 'n verskeidenheid uitstekende restaurante, spesialiteitswinkels, handwerkmarkte en ontspanningsgeriewe om besoekers te vermaak.
Dié eenslaapkamerwoonstel met lugversorging is geskik vir 2 gaste en spog met kontemporêre dekor asook panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die marina. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n platskerm-TV met sekere satellietkanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike sitkamerstel. Die eenheid maak oop op 'n balkon wat 'n buite-eetstel en 2 sonstoele het.
Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, fiksheidsentrum en privaat parkeerplek in die kompleks in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dock-weg, Kylemore B 405, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg, Kylemore B 405, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang