Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

406 Dromedaris See Vakansie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marie F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Woonstel is baie mooi. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Marilet S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Mooiste uitsig, beste verblyf! Puik eienaars. Mooiste woonstel reg op die strand, met alles wat jy benodig om een heerlike vakansie te geniet. Naby aan al die winkelsentrums en lekker plekkies. Hierdie is 'n goeie plek vir elke seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Dankie, ek waardeer jou terugvoer.

Marelize P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie mooi uitsig. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

The best ever and everything is close. It was the best and the best view, secure place, nice and quiet, and it was 1 minute and 13 seconds away from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Thank you so much, Richard Brown. We look forward to seeing you again.

Daleen N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Memorable. It was incredible. It was right on the beach. More than enough space for everyone. And a perfect sea view. What more could one ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Dankie, Daleen. Waardeer opreg. Sien jul weer.

Dimitri A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Peaceful. Worth every penny. Definitely a place I will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Baie dankie vir terugvoer, waardeer.

Lucas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker, gemaklike wooneenheid. Die plek is baie netjies en daar is basies alles wat mens nodig het. Sal dit defnitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aritha H
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Paradise island. Wow, wow, wow. Baie dankie vir die beskikbaarheid van die woonstel op my verjaarsdag. Stunning views, veral die slaapkamer en sitkamer. TV was oorbodig. Net vir see sit en kyk. Gaan dit vreeslik mis. Skoon, netjies, pragtig, awesomeness. Fantastico. Insanely perfektico. Ongelooflik. Alles net wat mens begeer. Naweekpaleisie. Reg by die bloue grote waters. Het feitlik elke dag op diestrand gaan loop. Toti se nuwe naam van my. Mosselbaai. Mossel. Mossel. Die weer was perfek. Die plek is amazing. Gaan dit so mis, my naweekpaleisie. Die braaiplek is regtig pragtig en privaat. Baie baie lekker gebly. Gerieflik en goedkoop met 'n winteraanbod-afslag. Alles mooi uitgewerk. Dankie. Gaan dit ongelooflik mis. Gaan meer male hier begin opduik. Net 'n klipgooi ver van my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Baie dankie vir jou terugvoering en dat jy ons plek geboek het. Enige tyd welkom.

Amori B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie aangenaam. Die beste van die hele verblyf was toe ons by die woonstel aankom, het 'n werker ons verwelkom met 'n trollie en ons bagasie opgevat na die woonstel toe. Beter diens kan mens nie vra nie. Die woonstel is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Om WiFi in die woonstel te installeer sal beslis 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Goeie dag, Dankie vir die terugvoer ek waardeer en dankie dat jul ons plekkie gebruik het. Wi-Fi is op die lys nou om te laat installeer aangesien fibre lyne gele is by kompleks. Groete Magda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4aab22ee5802af9a743f016ce5f07c282fd8f455bfe63ae32d9bcaaf20a9e4881afd8339501ea938237e72c15026bfe9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 27 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.045673932817 30.892745522368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang