Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

406 Dromedaris See Vakansie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dromedaris See Vakansie bied selfsorg-verblyf op die strandfront in Amanzimtoti en is geskik vir 6 gaste.


Die woonstel is op die vierde verdieping en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV met Netflix en Disney Plus. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, vadoeke ens. saambring.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n uitsig oor die strand en see het.

Braaigeriewe is beskikbaar. Parkeerplek vir 'n voertuig en sleepwa is nie ingesluit nie en koste per dag word apart gehef. Reëlings moet vooraf vir 'n ekstra voertuig getref word.

Dromedaris See Vakansie is 100 m vanaf Splash Waterworld en 2 km vanaf Toti Mall wat met 'n rits winkels en restaurante spog.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir 406 Dromedaris See Vakansie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 406 Dromedaris See Vakansie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4aab22ee5802af9a743f016ce5f07c282fd8f455bfe63ae32d9bcaaf20a9e4881afd8339501ea938237e72c15026bfe9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 27 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.045673932817 30.892745522368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang