Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

408 Point Bay

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Rohan M
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ongelooflik en onvergeetlik. Die woonstel is modern en ruim. Die WiFi ingesluit, is 'n aangename verrassing, met 'n groot TV om Netflix te kan geniet. Nie dat die TV nodig was met die uitsig wat jy van die stoep en van die hoofslaapkamer af het nie. Die kommunikasie van 408 Point Bay is baie goed en insiggewend. Ons sal definitief weer 408 Point Bay met graagte wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katie R
Kort verblyf
4.2
Sep 2020

Wonderlik. Die plek was skoon, dit lyk lyk net soos dit gelyk dit in die picture, maar daar is een klein ding wat nie so lekke was vir my nie, niemand het skoongemaak terwyl ons daar was, ons moes dit self doen. Ek weet van ander plekke wat skoonmaak elke dag as daar gaste is, dalk moet hulle inkyk op dit, maar die plek is mooi, en die view ook, so ek was happy.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shivonn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Dit was goed. Ons het goed gebly, maar wil net 'n voorstel maak, kan die die tweede slaapkamer se beddens bunker beddens wees dan kan daar vier mense goed slaap, want die bank is nie so gemaklik nie. Die kaste se dit op label komberse maar daar was niks in nie. Hoofslaapkamer dalk queen-size bed en TV in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonginkosi Mangaliso Sydney N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2019

It was alright. It was great stay, no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2019

Lovely, modern, clean apartment with fantastic location. A modern, clean apartment with awesome views of harbour entrance from the veranda. Easy booking in with no hassles. Free WiFi. Lovely pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 493
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 493
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 5, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f5d7dd1fee07c97aed41054cd09762ae3d3aca1fe47fea82e36517050e555eb92ef658b7c8f795d5f085c0f2f2e05f08ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 493 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Signal Road Durban 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -29.871763600434 31.051498563055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang