Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

409 Gone Fishing

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Talana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik baie lekker. Dit was regtig baie lekker - Dankie aan die vorige persoon se terugvoer oor die rooster. Ons het ons eie saamgeneem. Wat ek wel kan aanbeveel vir toekomstige gaste, is om 'n waaier saam te neem. Die woonstel is nogal bedompig in die somer. Verder was alles perfek en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Love it, would like to book again. Loved the stay there. Beautiful surroundings, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Great! Was baie lekker vir my wat alleen kom visvang het. Daar is geen WiFi of TV nie, maar ek's fine met dit. Dit sou help as daar 'n spieël in die badkamer is en 'n ordentlike braaitang sou nice wees vir die nuwe braai op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Lekker gekuier, daar kort net 'n waaier. Lekker gebly ja, naby aan restaurant en hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Lekker gebly. Kort 'n paar goed om te verbeter. Ons het lekker gebly, maar daar is plek vir verbetering. Daar moet 'n aircon of waaier wees! Baie bedompig en warm as mens slaap. Geen lugvloei in vertrek nie. Geen spieël by die bed om hare te kan doen nie. Daar kort 'n bedlampie. Geen skoonmaakmiddels om self skoon te maak nie, omdat daar nie skoonmaakdiens is nie. TV kan 'n bonus wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a4d8dba358e03e91fb376043f95cd4f44f2ce495c82bbc71cc4775cf3402349a35972d7c3adec3b1033da81cb144f0bf6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395958671455 20.826708577895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang