Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

409 Gone Fishing

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

409 Gone Fishing is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid net 'n hanetreetjie van die Breederivier in Witsand af geleë. Hierdie knus toevlugsoord bied 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir 'n alleenreisiger of paartjie wat 'n naweekwegbreek soek.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in sy oopplan-ontwerp, wat 'n slaaparea, etenstafel en 'n kombuisie insluit. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, sodat gaste hul eie maaltye kan voorberei. Buite kan gaste ontspan op die patio, wat buite-eet- en braaigeriewe bied, perfek om die rustige omgewing te geniet. Parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar vir gaste se gerief.

409 Gone Fishing is gerieflik naby plaaslike restaurante geleë, wat uiteet 'n maklike opsie maak. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos die Witsand Natuurreservaat verken en doendinge geniet soos visvang met Mulloway Charters op die Breederivier, wat 'n onvergeetlike en aangename verblyf verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a4d8dba358e03e91fb376043f95cd4f44f2ce495c82bbc71cc4775cf3402349a35972d7c3adec3b1033da81cb144f0bf6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395958671455 20.826708577895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang