Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

409 Gone Fishing

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

409 Gone Fishing is 'n bekoorlike selfsorgeenheid net 'n hanetreetjie vanaf die Breederivier in Witsand. Hierdie toevlugsoord bied ontspannende en gerieflike verblyf aan 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat 'n naweekwegbreek soek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is ook 'n etenstafel. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste op die stoep met eet- en braaigeriewe ontspan en die rustige omgewing geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

409 Gone Fishing is gerieflik naby plaaslike restaurante geleë. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede, soos die Witsand Natuurreservaat verken en aktiwiteite, soos visvang met Mulloway Charters op die Breederivier geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a4d8dba358e03e91fb376043f95cd4f44f2ce495c82bbc71cc4775cf3402349a35972d7c3adec3b1033da81cb144f0bf6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395958671455 20.826708577895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang