409 Hibernian Towers
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Trudi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Leon O - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Leon, thank you so much for the lovely review, you are so kind. You were the perfect guests and hope to see you again.
Trudi
Philip M - Mrt 2024
Algehele gradering
5 nagte van mooi asemrowende uitsig en baie lekker en skoon verblyf.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Philip. Ek waardeer dit ooreg.
Braham D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf. Was heerlik.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg en kyk uit vir julle volgende kuier. Groete, Trudi
Marius M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese vakansie!
409 Hibernian Towers se terugvoer
Baie dankie, Marius, ek is so bly julle het die kuiertjie geniet. Julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Trudi
Pierre V - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi eenheid met die wonderlikste uitsig!
409 Hibernian Towers se terugvoer
Dankie my liefste vriende vir die pragtige review, ek waardeer dit ooreg.
Maurete G - Jan 2022
Algehele gradering
A dream location with warm people perfect stay. Highly recommend.
Lees meerAlbe S - Des 2022
Algehele gradering
Great ligging en eenheid het alles wat jy nodig het.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trudi
Clyde H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Dankie Clyde, baie bly as julle dit geniet het.
Johan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Strand vakansie.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Baie dankie, dit is wonderlik om te hoor as gaste lekker gekuier het en ek waardeer dit opreg.
Groete,
Trudi
Monica P - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome views and everything you need.
Inge T - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige woonstel, perfekte ligging!
Hennie S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie geniet. Sal weer daar bly.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment, dit word so baie waardeer.
Dankie dat julle die plek so skoon gelos het.
Groete,
Trudi
Michelle S - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik, pragtige uitsig.
Roshan S - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerSonnette V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
409 Hibernian Towers se terugvoer
Sonnette, baie dankie hiervoor. Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Susan S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Chantelle S - Nov 2018
Algehele gradering
Stunning!!
Cecilia K - Jun 2018
Algehele gradering
Jy kan nie net vir een nag daar bly nie.
Miquette D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en regtig waarde vir geld!
Amanda L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike diens deur Trudie.
Cathy S - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike strandverblyf.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibernian Towers 409, H/v Strandweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang