Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

409 Hibernian Towers

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Leon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing stay. 10/10 Loved the stay. The building is beautiful and the unit is well equipped. It feels like a home, and the views are stunning. The host is an amazing and absolutely lovely person. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
409 Hibernian Towers
Leon, thank you so much for the lovely review, you are so kind. You were the perfect guests and hope to see you again. Trudi

Philip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

5 nagte van mooi asemrowende uitsig en baie lekker en skoon verblyf. Hierdie eenheid is 5 ster. Baie dankie vir jou goeie diens. Die eenheid is in 'n veilige kompleks, goed toegerus, netjies en sentraal geleë. Julle sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trudi
409 Hibernian Towers
Baie dankie vir die mooi resensie, Philip. Ek waardeer dit ooreg.

Braham D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Baie lekker verblyf. Was heerlik. 409 se ligging is goed en sentraal. Daar's 4 eetplekke letterlik binne 100 m / stapafstand. Mooi uitkyk oor die see, stap net oor die straat om op strand te kom. Gebou is veilig, en jou voertuig staan onderdak. Swembad op vierde vloer. Trudie is ook baie vriendelik en hulpvaardig, en wys jou darem eers mooi hoe alles werk / gebou se setup / ens. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trudi
409 Hibernian Towers
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg en kyk uit vir julle volgende kuier. Groete, Trudi

Marius M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Fantastiese vakansie! Ons het ons verblyf geniet. Netjiese woonstel en fantastiese ligging met asemrowende uitsig! Na aan goeie restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trudi
409 Hibernian Towers
Baie dankie, Marius, ek is so bly julle het die kuiertjie geniet. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Trudi

Yolanda Und Oliver C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

A good place with a great view, friendly staff and some minor buts. Positive: The location is nice, the kitchen is better equipped than many others, the building is a good place and the view of the sea is great. It has its own parking house. Trudi was helpful and her answers to our questions came quite quickly. Once one has adapted to the quite loud noises from the sea and the sometimes roaring cars outside, sleep gets better. Negative: The tiles of the floors in all rooms were full of old dust. A wet cleaning hadn't been done for a long time. We did our own cleaning. The rest of the place was okay in terms of cleaning. That one has to buy electricity is a bit unusual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynnette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2024

Great views. Great location if you like to be in the middle of the action on Beach Road. The space has all you need. Great views and nice to sit outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Mooi eenheid met die wonderlikste uitsig! En Trudi is net so wonderlik want sy laat mens altyd so welkom voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
409 Hibernian Towers
Dankie my liefste vriende vir die pragtige review, ek waardeer dit ooreg.

Maurete G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

A dream location with warm people perfect stay. Highly recommend. Upon our arrival until our departure, we were assisted by Trudi who provided exceptional service to us. Thank you so much, Trudi. The place was clean and had everything we required. It is perfect for a couple to break away. The shop was open even on the public holiday that we needed to get bread and some essentials. Security was brilliant, we never had to worry about unauthorized persons entering the building. Perfect location and even surprisingly relaxed atmosphere even for festive season period.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Great ligging en eenheid het alles wat jy nodig het. Eenheid is baie naby aan die see met 'n balkon. Eenheid het alles wat nodig is. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
409 Hibernian Towers
Dankie vir julle mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Trudi

Clyde H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Rustig en veilig. Dis altyd lekker om by die Hibernian Towers tuis te gaan. Alles is binne bereik en stapafstand. Woonstel was netjies en beskik oor alle benodighede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Trudi
409 Hibernian Towers
Dankie Clyde, baie bly as julle dit geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers 409, H/v Strandweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMGQ1NzQ1LWQxYjMtNDg5Yy04YWI2LTQwYjhlODA2MjA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 409 Hibernian Towers Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11406163391 18.822975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang