40b Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Alicia B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was absolutely awesome.
40b Guesthouse se terugvoer
Goeiemore Aicia
Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien julle binnekort weer.
Groete
Petro
Rion W - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige ervaring, genoeg spasie, skoon en baie veilig.
Cecilia K - Jul 2024
Algehele gradering
Te kort gebly om verslag te kan verskaf.
Tseko M - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
40b Guesthouse se terugvoer
It was a pleasure to accommodate you.
See you soon.
Regards
Petro
40b Guesthouse
Arno N - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfy. Clean and neat.
Geraldine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
40b Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle te kon akkommodeer.
Groete
Petro
Geraldine P - Jan 2024
Algehele gradering
Well deserved rest.
Geraldine P - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Nyoka H - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
40b Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon hê, voorspoedige Nuwe Jaar vir julle.
James en Petro
40b Guesthouse
Sipho M - Jul 2023
Algehele gradering
I had a great time, wonderful service.
40b Guesthouse se terugvoer
Hallo Sipho
Thank you so much. Was wonderful having you. Apologies again about decoder box, they replaced it on the Monday morning.
Greetings
Petro
40b
Geraldine P - Sep 2023
Algehele gradering
Was amazing.
40b Guesthouse se terugvoer
Thank you so much, was an absolute pleasure having you here.
Looking forward to the next stay.
Greetings
Petro
40b Guesthouse
Abigail C - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties idiaal.
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Was 'n absolute plesier om julle te kon huisves.
Sien uit na die volgende besoek.
Groete
Petro en James
Luvuyo S - Apr 2022
Algehele gradering
We had nice time, the owners are very nice they have care for their guest.
40b Guesthouse se terugvoer
Thank you for staying at 40b Guesthouse.
Was very nice having you and your family here.
Greetings
Petro
Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Host was lovely and friendly. The food very nice.
40b Guesthouse se terugvoer
Will definitely do that.
Thank you and it was lovely having you guys.
Wayne B - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyed my stay, the host was very friendly and helpfull, much appreciated.
Michael D - Jul 2022
Algehele gradering
Petro is an excellent host.
40b Guesthouse se terugvoer
Thank you very much, was a pleasure having you guys here.
Thank you for the kind words.
Petro
40b
Magdalene G - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het dit geniet om daar tuis te gaan. Dankie vir die gasvryheid.
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Petro
40b
Sanette L - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker. Veilig gevoel. Sou graag 'n bietjie vars melk wou hê vir ons koffie.
C-j M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie fantasties om daar te woon.
Evert F. B - Sep 2022
Algehele gradering
Ek het regtig beter verwag vir die prys van R 600,00.
Lionel S - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik om te oornag daar.
Henk S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Eric E - Sep 2021
Algehele gradering
Reasonable.
Millard M - Des 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Just the smell in their cupboards is bad, but overall the place was nice and quiet.
Sw M - Des 2021
Algehele gradering
Gevoel van 'n backpackers.
Lees meerHelga D - Des 2021
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie.
40b Guesthouse se terugvoer
Jammer dat jy so 'n ervaring gehad het.
Kontak asb die eienaar sy sal situasie verduidelik.
Ben M - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het van 40B gebruik gemaak omdat ons in Humansdorp vir die naweek moes wees.
Santa R - Jan 2020
Algehele gradering
Petro was vreeslik gasvry en hulpvaardig. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir my gerieflik te maak.
Shirl B - Des 2019
Algehele gradering
Eersteklas, vriendelike gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste.
40b Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Shirl,
Baie dankie was wonderlik om julle almal te huisves.
Met so n wonderlike skoonma wat so baie omgee en moeite doen gaan die kinders net geluk en voorspoed ken in hul getroude lewe.
Groete
Petro
Natasha K - Nov 2019
Algehele gradering
Pleasant stay and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangename verblyf en waarde vir geld.
Ons moes oorbly vir 'n troue en dit was die moeite werd. Die enigste ding wat ek hulle sou aanraai om te verander, is 'n groter TV in die kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlies W - Okt 2019
Algehele gradering
Warm ontvangs en aangename verblyf.
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Marlies. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Mini S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Louise D - Jul 2019
Algehele gradering
Ligging was uitstekend, netjies en vriendelike ontvangs.
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Louise, was wonderlik om julle hier te he.
Daniel B - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie, gemaklike ervaring.
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Daniel, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Elizabeth E - Des 2019
Algehele gradering
Good value for money and friendly owner.
40b Guesthouse se terugvoer
Was a pleasure having you at 40b.
Looking forward to your next visit.
James N - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Elna J - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Laaíqah W - Des 2018
Algehele gradering
The room is clean and cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die kamer is skoon en knus.
Ons het hierdie instansie twee keer gebruik en sal dit weer in die toekoms doen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
40b Guesthouse se terugvoer
Thank you very much, it was lovely having the 2 young guys here. It is a pleasure doing business with companies like yours.
Marianne M - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en vriendelike gashere.
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marianne was baie lekker om julle hier te he. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Amalie J - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het die ruim kamer en warm stort baie waardeer!
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Was n groot plesier om julle hier te ontvang.
Ntombizanele S - Mei 2018
Algehele gradering
Cleanliness was the number one thing and the welcoming of the owner we had a good stay.
40b Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for review. Was a pleasure having you.
Adriaan L - Okt 2018
Algehele gradering
Goed vir oornagverblyf.
40b Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Volgende keer moet ons julle in kamer agter in die tuin sit dan kan jy glad nie die verkeer hoor nie.
Marie L - Des 2018
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Venessa F - Okt 2018
Algehele gradering
Geen voorsiening vir loadshedding en baie raas in die oggend.
40b Guesthouse se terugvoer
Ons het gasstofies nou in kamers vir loadshedding tye. Die geraas is veroorsaak deur die kerkgroepie se mense self. Daar was bespreek vir 2 persone per kamer, maar op die end was daar tot 5 mense per kamer. Warm water is voorsien. Ek het persoonlik na elke kamer gegaan en hulp aangebied. Ek vind dit net vreemd dat al die ander 14 persone die situasie verstaan het en gelukkig hier weg is.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 40b, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang