Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 Licorna

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Noma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

It was our friends 20th anniversary. The place is well located near the beach and the Oyster Box where the wedding was taking place, near Oceans Malls where we did our shopping. We enjoyed the stay. Linen was clean, the bathroom was well kept, my friends are doctors and professionals therefore class and luxury stay are key. therefore 41 Licorna was the right place and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poppy X
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Nice perfect stay thank u. Enjoyed our stay. The place was very clean in a good area. Most of the things we wanted to do were nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tereza Deborah
41 Licorna
Great to hear. Hope to see you again soon.

Nicosha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Safe and clean apartment in a great location. Great location with access to the promenade. Beautiful apartment with ample space to accommodate the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Met aankoms was die een ontvangsdame vreeslik ongeskik. Met aankoms was die 1 ontvangsdame vreeslik ongeskik en kortaf. Gesê hulle wag al van die vorige dag vir ons. Eienaar blykbaar ook daar en gesê ons was 'n dag laat, so permit is vir my gegee en gesê ons moet die 2de uit. Ek het gesê dit is verkeerd, sy gee toe 'n epos waar dit verkeerde datums is. Ek wys toe my bespreking en dring daarop aan dat sy 'n ander permit gee. Sy het ook nie vir die skoonmaker die regte datums gegee nie. Uiters onprofessioneel.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kegomoditswe M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

It was amazing. We had an amazing weekend, everything that we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Wonderlik. Die uitsig oor die see is asemrowend mooi. Die woonstel is ruim en baie netjies. Die balkon het die kinders geniet lekker met hulle speelgoed gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Dit was fantasties, sal dit enige tyd aanbeveel! Mooi, skoon, personeel baie vriendelik, sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nedra T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2019

Baie gerieflik en netjies. Sal net verkies het dat iemand die Sondag kom skoonmaak het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maricia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2019

Pragtig. Ons het dit baie geniet, die parkerings is net effe knap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2019

Ons het bietjie meer verwag, omrede die fotos bietjie outdated is, maar ons het lekker gebly. Ons het ook glad nie WiFi gehad na ons dit rapporteer het nie. Maar ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tereza Deborah Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach 41, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZDkxYTlkLTM0ZWYtNGE3Ny1hODcwLWZkMzNlNmZiMDE4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 82 Lagoon Drive 41 Licorna Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang