41 on Essenhout
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie en tee- en koffieskinkbord. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Dit het 'n privaat ingang, en 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teeskinkbord. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n sitarea met kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n leefarea met 'n kombuisie met 'n opslaantafeltjie en stoele, gasplaat, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Dit sitarea het ook 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is ook 'n tafeltjie met stoele. Gaste het toegang tot 'n braai-area met sitplek. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang