41 on Essenhout
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Franzette B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, gawe gemeenskap!
41 on Essenhout se terugvoer
Dankie vir die resensie, Franzette! Julle was wonderlike gaste - kom kuier gerus weer!
Groete,
Danie en Elsabe
Andries H - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en verfrissend.
41 on Essenhout se terugvoer
Dankie vir die resensie Andries!
Sien uit om jou weer te ontvang! Enige tyd weer welkom!
Groete
Danie en Elsabe
Stoffel G - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
41 on Essenhout se terugvoer
Stoffel
Baie dankie vir die resensie - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Net die mooiste vir 2024!
Groete
Danie en Elsabe
Arina S - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
41 on Essenhout se terugvoer
Hallo Arina
Baie, baie dankie vir die resensie! Jy was 'n wonderlike gas!
Sien baie uit om jou weer te ontvang!
Groete
Danie en Elsabe
Esmé E - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustige en stil omgewing.
Lees meer41 on Essenhout se terugvoer
Hallo Esme!
Baie dankie vir jou deeglike resensie!
Kom kuier gerus weer!
Groete
Danie en Elsabe
Jean N - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek, met alles wat jy nodig het vir 1 of 2 aande se oornag.
41 on Essenhout se terugvoer
Hallo Jean
Baie dankie vir jou resensie!
Kom kuier gerus weer!
Groete
Danie en Elsabe
Louisa L - Apr 2024
Algehele gradering
My 4-dag verblyf was aangenaam. Het daagliks ver gestap en veilig gevoel.
41 on Essenhout se terugvoer
Hallo Louisa! Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit! Ons is bly dat jy dit geniet het om in die gastekamer met die mooi see-uitsigte te bly. Kom kuier gerus weer! Groete, Danie en Elsabe.
Kenneth S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie netjies en baie om te doen.
41 on Essenhout se terugvoer
Hallo Kenneth!
Baie dankie vir die resensie! Ons is bly dat julle ons mooi omgewing so waardeer het.
Hoop julle het die opgradering na die woonstel geniet vir 'n spesiale kuier in Vleesbaai!
Groete
Danie & Elsabe
Monty G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rustig.
41 on Essenhout se terugvoer
Monty
Dankie vir die resensie en wenke!
Ons beplan stoepies vanjaar - hou die foto's dop! Die groter kamer het 'n waaiertjie in - dit was bo in die kas.
Kom kuier gerus weer!
Groete
Danie & Elsabe
Dikshita P - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable and as per requirements.
41 on Essenhout se terugvoer
Thank you for the review, Dikshita.
Looking forward to hosting you in one of the bigger units (with nice views) some time in the future.
All the best for 2024!
Kind regards,
Danie and Elsabe
John Wesley B - Mei 2024
Algehele gradering
Nice for short stays.
41 on Essenhout se terugvoer
Dear Wes!
Thank you for your review!
Much appreciated!
Kind regards,
Elsabe
Alicia V - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal weer Vleesbaai toe kom maar sal nie weer hier bly nie.
41 on Essenhout se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Alicia! Ons is baie jammer dat ons plekkie nie vir julle gewerk het nie. Die foto’s op ons profiel wys duidelik dat daar bloot ‘n kroegyskassie in die eenheid is. Ons skoonmaker sou die vullis hanteer het as julle haar toegelaat het, maar julle wou haar nie gebruik nie. Ons hoop egter dat jou volgende Vleesbaai-besoek aan jou verwagtinge sal voldoen! Groete, Danie en Elsabe
Mynderd L - Des 2023
Algehele gradering
Was 'n baie lekker plekkie om te bly.
41 on Essenhout se terugvoer
Hallo Mynderd
Baie dankie vir die resensie - ons waardeer die terugvoer.
Kom kuier gerus weer in een van die groter eenhede met mooi uitsigte oor die see.
Groete
Danie & Elsabe
Xander F - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing.
41 on Essenhout se terugvoer
Dankie vir die resensie Xander! Kom kuier gerus weer!
Groete
Danie en Elsabe
Caydea J - Okt 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
41 on Essenhout se terugvoer
Dankie vir die resensie Caydea! Kom kuier gerus weer!
Bianca V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
41 on Essenhout se terugvoer
Bianca - julle was wonderlike gaste! Jammer vir die eerste aand se koue stort! Kom kuier gerus weer!
Groete
Danie en Elsabe
Ludewick D - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
41 on Essenhout se terugvoer
Wikus,
Dankie dat jul ons gekies het as deel vir jul toer op jul wittebrood.
Kom kuier gerus weer.
Tersius B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie stil omgewing buite seisoen.
41 on Essenhout se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Tersius. Hansie en Grietjie-padstal by Vleesbaai se ingang verskaf heerlike etes tot 17:00 smiddae.
Kom kuier gerus weer.
Nadia D - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese blyplek.
41 on Essenhout se terugvoer
Dankie vir die resensie Nadia! Dit was ‘n plesier om jul te huisves!
Kom kuier weer!
Groete
Danie & Elsabe Botha
David Q - Aug 2023
Algehele gradering
Great place to stay. Vleesbaai is beautiful.
41 on Essenhout se terugvoer
Thanks for the review, David. Apologies about the sliding door that gave some problems.
You’ll always be welcome.
Elsabé D - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en die woonstel was baie goed toegerus. Baie mooi uitsig!
41 on Essenhout se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Elsabé. Julle is enige tyd weer welkom, ek is werklik jammer oor die een koffie potjie wat gebreek was.
Groete
Danie en Elsabe
Corrie F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en praktiese woonstel. Uiters netjies en skoon. Dit was net 'n plesier om daar te kuier.
41 on Essenhout se terugvoer
Corrie
Baie dankie dat jul ons gekies het! Dit was ‘n plesier om jul te huisves.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Danie en Elsabe
Christene W - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en geslaap. Dis skoon, het 'n see-uitsig en is maklik om te vind.
41 on Essenhout se terugvoer
Christene
Dit was absoluut ‘n plesier om jul te huisves.
Dankie vir jul geduld ten spyte van die kragonderbrekings a.g.v. kabeldiefstal.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Danie en Elsabe
Anton G - Sep 2023
Algehele gradering
Nice.
41 on Essenhout se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Anton! Daar is gerieflike parkering aan die onderkant van Hoekbaai by die loopplank wat naby aan die strand is. Vleesbaai se strandarea sonder baie motors is uniek!
Sonja P - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en salig. Nogal pricey vir bed en koffie.
41 on Essenhout se terugvoer
Sonja
Dankie vir jou resensie! Dit was wonderlik om jul te kon huisves!
Jammer dat die gastekamer (ideaal vir een nag se oornag en goedkoper reeds beset was).
Omdat ons self nog nie permanent in Vleesbaai woon nie, kan ons nie ontbyt / etes verskaf nie.
Die wstel is baie goed toegerus om eie kos voor te berei / op te warm / te braai.
Hansie & Grietjie-padstal net buite Vleesbaai bied uitstekende waarde-vir-geld etes.
Kom kuier gerus weer!
Groete
Danie en Elsabe
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang