Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 on Serruria

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfek. Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mogie N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful place. Will definitely visit again. Splendid stay, has all the equipment necessary for a comfortable stay away from home. Chris was a kind and helpful host, someone one can chat to and responds promptly. Security is good with secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Beveel dit gerus vir enige iemand aan, 'n perfekte basis vir Stellenbosch en omliggende areas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflike, netjiese akkommodasie. Baie skoon en netjiese eenheid. Dit het alles in wat ons nodig gehad het. Modern met genoeg muurproppe. Veilige, omheinde area vir ons hondjie. Ons het heerlik gebly en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
41 on Serruria
Dankie Leon. Bly julle het lekker gebly en hoop ons sien julle en die hondjie gou weer. Groete, Chris en Ida.

Koos L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Baie netjies, aangenaam en voldoen 100% aan my vereistes. Baie dankie vir 'n baie goeie verblyf-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Netjies. Was bitter mooi en netjies. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
41 on Serruria
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer wanneer julle hier verbykom.

Jan B
1 nag
4.8
Okt 2023

Blitsbesoek. Goeie geriewe en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joseph K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Dit was baie lekker rustydperk, netjies en skoon. Baie veilig, skoon en gerieflik. Baie lekker gerus en is geleë naby die winkelsentrum en is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
41 on Serruria
Beste Joseph. Dankie vir die mooi resensie. Jammer die ligging was nie vir jou goed nie. Laat weet asb hoekom.

Juan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Lekker naby aan die gholfklub waar ons wou wees. Ons het heerlik gebly by 41 on Serruria. Die plekkie is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Ek sou net in die koue wintermaande 'n mat op die teëlvloer wou gehad het, 'n warmwatersak of 'n verwarmer. Die lugverkoeling wou nie die vertrek warm maak nie. Maar ons kan die plek regtig aanbeveel. Goeie waarde vir geld en 'n vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
41 on Serruria
Dankie Ilanda, vir jou resensie. Ons gee so vinnig moontlik aandag daaraan. Weereens dankie vir die terugvoer en kom kuier asb weer. Groete, Chris en Ida.

Jo P
1 nag
5.0
Jul 2022

Beautifully appointed Afro-chic decor with all the creature comforts one could wish for. Super-friendly hosts. Highly recommended. I have already booked my next stay. Well located in the beautiful suburb of Paradyskloof, which really is paradise, and more affordable than Stellenbosch Central. Worth every cent. The hostess has taken a lot of care to ensure a comfortable stay right down to the handwritten welcome note, fully charged lamps in case of loadshedding, and a little medical assistance kit in the bathroom. I had a self-catering cottage myself, and would not have even thought of half of the items that this hostess has provided. WiFi is strong and the smart TV has full packages. The outdoor seating area is serene and a beautiful spot to enjoy a cup of tea with her delicious homemade rusks after a busy day in town and surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
41 on Serruria
Dankie Jo. It was so nice to meet you and we are looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serruria-weg 41, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPwSxUBSC3Loi7EgU0Naeailn92j6tf1abDPBZhtgJSjxAEU7tu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 41 Serruria Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965481933011 18.853137287033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang