Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 on Serruria

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serruria-weg 41, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

41 on Serruria is 'n knus ateljeewoonstel vir 2 gaste in Paradyskloof, Stellenbosch.

Die woonstel is vas aan die hoofhuis en het 'n aparte ingang vir gaste se privaatheid. Die eenheid beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoepie met 'n ingeboude braai en daar is veilige parkeerplek vir voertuie. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid doendinge, soos wynproe by die verskeie wynplase, bergfietsroetes, voetslaan en aarbeipluk gedurende die seisoen. Besienswaardighede in die omgewing sluit Eagle Encounters of Segway Gliding Tours by Spier, Butterfly World, The Giraffe House en vele meer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Elaine J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik en netjies.
Feb 2024
Mogie N
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place. Will definitely visit again. Splendid stay, has all the equipment necessary for a comfortable stay away from home. Chr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Ruan J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Beveel dit gerus vir enige iemand aan, 'n perfekte basis vir Stellenbosch en omliggende areas.
Okt 2023
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, netjiese akkommodasie. Baie skoon en netjiese eenheid. Dit het alles in wat ons nodig gehad het. Modern met genoeg muurproppe. Veilige, om...
Sien meer
Mei 2023
Koos L
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, aangenaam en voldoen 100% aan my vereistes. Baie dankie vir 'n baie goeie verblyf-ervaring.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Serruria-weg 41, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 41 on Serruria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serruria-weg 41, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPwSxUBSC3Loi7EgU0Naeailn92j6tf1abDPBZhtgJSjxAEU7tu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 41 Serruria Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965481933011 18.853137287033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang