Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net wat ons wou hê, naby die strand en ook geen lawaai nie. Baie rustig. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Really enjoyed it. Very comfortable. Very pleasant stay. Thoroughly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Plekkie was bekostigbaar. Sal vir seker weer in die toekoms die plekkie sien. Dit was heerlik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Seascape
Hi Janine, I am so pleased that you enjoyed your stay. I look forward to seeing you again soon.

Christal-lee D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

It was a lovely stay. It's close to the beach, in a secure complex and has everything you would need for a beach vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Seascape
Hi Christal-Lee, I'm pleased you enjoyed your stay. I hope to see you again soon.

Rita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

A very cosy getaway, no disturbance, serene environment. We had a great break and rest, walked to the beach. It is near the shops. We could not go to the pool due to the weather. We did not encounter any problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Seascape
Dear Rita, thank you for your lovely review. It was a pleasure having you and we hope to see you again.

Sadhasivan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Like the place and enjoyed my stay. Janet is absolutely marvellous and friendly. Place was very neat and everything was in working order. Will recommend it to anyone. Thanks, Janet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Rustig en sentraal geleë, klipgooi van die strand. Rustige area, lekker naby winkels en restaurante. Klipgooi van die see af en eenheid bied alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Lieflik. Was 'n lekker vakansie gewees. Bure was vriendelik en almal was hulpvaardig. Dit is wel nie 'n verblyfarea vir klein kinders nie, maar Uvongo Beach se strand was great vir hulle. Die strande en paaie word ook mooi skoon gehou en tuine word na gekyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Seascape
Hi Anita, thank you so much for staying with us. I'm pleased you had a good holiday.

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Gasvrou is absoluut wonderlik, plekkie is pragtig, bed is aaklig! Was die mees ongemaklikste aand van my lewe. Die gasvrou is puik, warm en baie verwelkomend. Die plekkie is baie mooi opgemaak, die dekor is nogal oulik. Die meubels is super ongemaklik. Die rusbank en die bed in die kamer is beide kliphard, die beanbags is plat op die vloer met amper geen binnegoed, so jy kan dit nie eens gebruik vir bietjie verligting nie. Baie oulike plek, maar die konstruksiewerkers om 6 uur in die oggend het dit nie beter gemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsonlaan 22, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e713411fc686453f6d312ac7753e4929d94a67816851663a6efe65d669ec8e2567739f0cdb5ef794ae47312b66f1aae1d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.8320783 30.3951723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang