Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Seascape
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerda C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Net wat ons wou hê, naby die strand en ook geen lawaai nie. Baie rustig.

Ja, ons het lekker gebly.

Fiona W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona W

Really enjoyed it. Very comfortable.

Very pleasant stay. Thoroughly enjoyed it.

Janine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Plekkie was bekostigbaar. Sal vir seker weer in die toekoms die plekkie sien.

Dit was heerlik daar.

Seascape se terugvoer

Hi Janine, I am so pleased that you enjoyed your stay. I look forward to seeing you again soon.

Seascape
Christal-lee D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal-lee D

It was a lovely stay.

It's close to the beach, in a secure complex and has everything you would need for a beach vacation.

Seascape se terugvoer

Hi Christal-Lee, I'm pleased you enjoyed your stay. I hope to see you again soon.

Seascape
Rita N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

A very cosy getaway, no disturbance, serene environment.

We had a great break and rest, walked to the beach. It is near the shops. We could not go to the pool due to the weather. We did not encounter any problems.

Seascape se terugvoer

Dear Rita, thank you for your lovely review. It was a pleasure having you and we hope to see you again.

Seascape
Sadhasivan G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadhasivan G

Like the place and enjoyed my stay.

Janet is absolutely marvellous and friendly. Place was very neat and everything was in working order. Will recommend it to anyone. Thanks, Janet.

Claudette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette V

Rustig en sentraal geleë, klipgooi van die strand.

Rustige area, lekker naby winkels en restaurante. Klipgooi van die see af en eenheid bied alles wat mens nodig het.

Anita C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Lieflik.

Was 'n lekker vakansie gewees. Bure was vriendelik en almal was hulpvaardig. Dit is wel nie 'n verblyfarea vir klein kinders nie, maar Uvongo Beach se strand was great vir hulle. Die strande en paaie word ook mooi skoon gehou en tuine word na gekyk.

Seascape se terugvoer

Hi Anita, thank you so much for staying with us. I'm pleased you had a good holiday.

Seascape
Michelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle P

Gasvrou is absoluut wonderlik, plekkie is pragtig, bed is aaklig!

Was die mees ongemaklikste aand van my lewe. Die gasvrou is puik, warm en baie verwelkomend. Die plekkie is baie mooi opgemaak, die dekor is nogal oulik. Die meubels is super ongemaklik. Die rusbank en die bed in die kamer is beide kliphard, die beanbags is plat op die vloer met amper geen binnegoed, so jy kan dit nie eens gebruik vir bietjie verligting nie. Baie oulike plek, maar die konstruksiewerkers om 6 uur in die oggend het dit nie beter gemaak nie.

Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsonlaan 22, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e713411fc686453f6d312ac7753e4929d94a67816851663a6efe65d669ec8e2567739f0cdb5ef794ae47312b66f1aae1d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.8320783 30.3951723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang