410 Harbour Bridge
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roggebaai Sentraal, Laer Loopstraat, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R3 130 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die waterkanale uitkyk. Die kompleks is net 1,3 km van die V&A Waterfront af, 17 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en net 2 minute se ry vanaf die KIKS.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en strykplank. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en daar is 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler in die leefarea. Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitemeubels, wat pragtige uitsigte bied. Die balkon kan toegemaak word.
Let wel, die konstruksie is klaar en waterbeperkings is nie meer so streng in Kaapstad sedert dit so baie gereën het nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Roggebaai Sentraal, Laer Loopstraat, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 410 Harbour Bridge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Strandgebied Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roggebaai Sentraal, Laer Loopstraat, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang