Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

411 On Park

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ashley C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Excellent, the Harry Porter Botanical Gardens and walks were great. Well equipped house with a good view over the village, sea towards the Cape Peninsula.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Ashley, thank you for the positive feedback and for your stay at 411 On Park. It would be a pleasure to welcome you back again - any time. With thanks, Tom Prinsloo at Holidayscape, on behalf of 411 On Park in Pringle Bay.

Tiffany E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Very nice and cosy and has basically everything you need for your stay. Beautiful open plan space, perfect for a group of people with beautiful views right around the house. One small issue, no bathroom mats or any form of mats or towels in the bathrooms/showers. For a house that can accommodate 8 people, you definitely need a bigger fridge or maybe freezer as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Dear Tiffany, Thank you for your feedback and we are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure to meet and welcome you all. However, firstly we find it surprising that you mention there were no bathroom mats because there were definitely mats in each bathroom that were in fact used by your group as well. I will send you photographs of the used mats after your departure as proof of this. Secondly, when you made your booking, we offered you the choice of providing you with bathroom towels or if you preferred to bring your own. You specifically informed us via email and phone that you would prefer to bring your own bathroom towels and bed linen. Because you chose the latter option, you were again reminded via email to bring your own bathroom towels. We hope you understand that we have to clarify these details as it could cause misunderstanding with potential future guests. Thank you again for your stay. With friendly greetings. [Reviewer's name removed]

Andre W
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Ruim, netjiese huis met al die geriewe wat die huis soos jou eie laat voel. Ons was n groep van 8 mense, 4 volwassenes en 4 kinders. Die huis het 3 slaapkamers met elk hul eie badkamers wat die verblyf soveel makliker maak. Of jy wil kos voorberei in die huis of braai, alles is net perfek. Die stoep was natuurlik die meeste benut met 'n fantastiese uitsig oor die see en berge. Sal vir seker weer die huis gebruik in die toekoms. Tom is ook net 'n boodskap of oproep ver so geen navraag is te klein of te groot nie. Baier vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Baie dankie vir die postiewe terugvoer Andrè. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop ons sien julle weer een of ander tyd in die toekoms. Vriendelike groete, Tom Prinsloo

Hannelie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Lieflike tuiste in 'n ongelooflike omgewing. Ons het 'n lieflike ruim en baie netjiese huis gehad vir ons verblyf. Daar is alles wat ons nodig het en ons is baie vriendelik ontvang deur Tom. Dit was 'n baie aangename vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Beste Hannelie, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Met vriendelike groete, 411 On Park

Marlon D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Gesellige kuierplek vir die hele familie. Skoon en gesellige kuierplek vir die hele familie, of groepie mense vir 'n naweekkuier. Tom was baie behulpsaam met ons aankoms en ek sal die huis enige tyd aanbeveel. Die uitsigte vanaf die voet van die berg is wonderlik, maar die huisie is effe ver van die see. Die pad voor die huis was lanklaas geskraap, so as die voertuig te laag is, mag dit dalk so hier en daar skuur teen 'n walletjie, niks te ernstig nie. Hele paar trappe om te klim, so neem maar net kennis indien Oupa en Ouma ook wil kuier by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Beste Marlon, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Met vriendelike groete. Tom by Holidayscape, namens 411 On Park.

Melissa P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Home away from home. Value for money, relaxing atmosphere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Dear Melissa, Thank you for the positive feedback and we are glad that you enjoyed your stay. Kindest regards, Tom of Holidayscape on behalf of 411 On Park in Pringle Bay.

Jolani W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly in die pragtige huis en die natuurskoon is ongelooflik. Ons moes ons vakansie verkort weens persoonlike redes en die agent was baie tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Beste Jolani, Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly dat julle verblyf aangenaam was. Kom kuier gerus weer! Met vriendelike groete, Tom van Holidayscape, namens 411 On Park.

Marvin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2018

Dit was regtig fantasties. Sal dit regtig aanbeveel vir enige een, dit was die waarde vir geld, regtig 'n baie mooi huis, sal weer van my hoor binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Beste Marvin, Baie dankie vir jul verblyf en positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom! Groete, Tom

Mario S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2018

Mooi rustige uitsig. Baie rustig met mooi uitsig. Groot stoep. Dit het verblyf gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Beste Mario, en familie, baie dankie vir jul verblyf en positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom! Tom

Fortune A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2017

Dit was absoluut fantasties, wou langer bly. Die diens was absoluut puik, die plek netjies met alle benodighede. Die naweek was so heerlik, ons het nie eens die TV aangeskakel nie. Ons sal enigeen aanraai om dit te bespreek en te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
411 On Park
Beste Fortune, Baie dankie vir jul verblyf en wonderlike terugvoer! Ons hoop om julle gou weer in die toekoms terug te verwelkom! Vriendelike Groete, Tom by Holidayscape vir 411 On Park.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 411, Pringlebaai, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46fff0ba0dd72ee968416859e09c7617704c6c767caec0c41b18136c923767c3f492addb942cd0881b48bdc1e70e9c46a30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 411 Park Road Pringle Bay 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.35327 18.833616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang