411 The Square
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 50, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
411 The Square bied selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad en is die ideale basis vanwaar gaste die stad kan verken. Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 gaste.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die en suite-badkamer het ook 'n wasmasjien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV.
Gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 239
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Buitenkantstraat 50, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 411 The Square het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 50, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap