Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

414 Rose Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

414 Rose Cottage is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-vakansiehuis in Clarens en is net 200 m vanaf die dorpsplein met winkels, restaurante en kafees. Gaste kan 'n uitsig op die Horebberge en die Oostelike Malutiberge in die Golden Gate Nasionale Park se rigting geniet.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die kombuis is op die onderste verdieping en is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, glase, kookware, kookgerei, 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-eetarea lei na die leefarea en uit na die patio. Die patio het stoepmeubels en draagbare braaigeriewe.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die trappe lei na die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Dié slaapkamer het ook 2 enkelbeddens wat met 'n afskorting van die koningingrootte-bed geskei is. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en toilet. Die leefarea het 'n TV met volle DStv en Netflix. Daar is WiFi.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n outomatiese veiligheidshek en daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis. Daar is 'n swaai en wipplank in die tuin vir kinders.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Dis die tweede keer dat ons hier bespreek het. Sal beslis weer daar bly. Ongelooflike plekkie.
Okt 2024
Chris H
Saam met vriende
5.0
Vreeslik lekker gebly. Baie netjies en smaakvol, met al die nodige toebehore. Kaggel is baie effektief. Alles is in netjiese en werkende toestand. Nab...
Sien meer
Sep 2024
Debbie G
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing break in the heart of Clarens. It was an amazing place. Really convenient as you can walk to the town square. Very nicely decor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Fotos doen nie geregtigheid aan die plekkie nie. Sal beslis weer daar bly. Wat 'n juweel. Het alle verwagtinge oortref.
Jun 2024
Sophia V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, en kon loop waar ons wou wees wat 'n bonus was na 'n lekker aand kuier. Heerlik gekuier, super sentraal. Was groter as wat ons gedink het! DS...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 683

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 414 Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc35c89572b1e1307e3bfa048d8621887406edcf6f966658965d339802481e91c1a78b0fcbf39261d46d0196d00bf1582e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 414 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5134987 28.4232093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang