Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

417 The Breakers

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Veronique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Dit was die lekkerste vakansie wat ons as gesin in 'n lang ruk gehad het, die hele oord is net fantasties. Beslis die geld en moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Very pleasant. Satisfied with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2020

Kort aandag. Airconditioner werk nie. Die sitkamerstel kort vervanging ek het lakens oor dit gegooi, mens voel vuil as jy op dit sit. Bokse vol verwelkomings koffie tee en suiker in die kas ma niks uitgesit om te gebruik as gaste nie. Een rolletjie toiletpapier?O en die palm kan bietjie uitgesny word, dit is al wat jy sien as jy by die ruit uitkyk, sien niks van niks behalwe die bokant van palmbome.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nadira N
Kort verblyf
3.4
Des 2020

Horrible, old unit. Needs updating and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Yolandi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2018

Rustige verblyf. As jy van 'n donker kamer hou wanneer jy slaap, is hierdie eenheid nie vir jou nie. Die ligte buite die eenheid is baie en skerp en die eenheid is lig die hele aand. Van al die eenhede wat ons al gebly het in The Breaker is dié een se meubels en afwerking die oudste. So, as jy hou van meer gemak en moderne geriewe is dié eenheid nie vir jou. Breakers self is fantasties.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 220
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ODNhNWNjLTExMGQtNDEzYy05YWE5LWQ0ODA5NzliMGI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713623867375 31.092186007271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang