42 Napier Street
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 650 per nag, vir 5 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
42 Napier Street is in die keisteen gedeelte van Napierstraat in die middestad. Dié huis is opgeknap en bied slaapplek vir 5 persone in 3 slaapkamers, en 'n volledige skoonmaakdiens is ingesluit.
Die eiendom word betree via 'n sentrale gang met 'n dubbelkamer met lugversorging aan die een kant, en 'n enkelkamer en 'n gedeelde badkamer aan die ander kant. Die kuierarea bestaan uit 'n oopplan-eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n leefarea, 'n kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis wat uitkyk oor die fontein in die privaat binnehof. 'n Stel trappe lei tot by die hoofslaapkamer met sy en suite-badkamer. Dié kamer maak oop op 'n privaat terras met 'n Jacuzzi en uitsigte oor die hawe, stad en Tafelberg.
As 'n ekstra diens addisioneel tot die verblyf-tarief word gratis WiFi gebied. Die huis word 2 keer 'n week op weeksdae skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.
De Waterkant is naby al Kaapstad se bekendste besienswaardighede. Die V&A Waterfront, Groentemarkplein en die KIKS is stapafstad van hier af. En Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande is net 'n kort taxi-rit van 42 Napier Street af. The Village Cafe is langs die kothuis geleë en Cape Quarter, die naaste winkelsentrum, is net sowat 3 minute se stap van hier af.
Dié eiendom kan ook skakel met 40 Napier Street, wat dit ideaal maak vir groepe (9 mense kan dan geakkommodeer word).
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Napierstraat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 42 Napier Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang