Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 On Adderley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming wat langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap geleë is. George, geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete en alles wat dit bied kan verken.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 mense. Met aankoms is die eerste indruk wat gaste opgemerk het dat die woonstel baie ruim is en alles het wat jy nodig het vir jou verblyf, ekstra beddegoed en handdoeke is ook beskikbaar. 'n Kampbedjie vir 'n baba of kleuter met beddegoed word ook voorsien. Koffie, twee soorte tee, suiker en melk is 'n onverwagte bonus. Hulle is mal daaroor dat wanneer hulle saans uitgaan, hulle by 'n tuin met ligte tuiskom. Die slaapkamer is ruim en het 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n slaapbank. Die badkamer is 'n plek van ontspanning, toegerus met beide 'n groot oop stort en 'n ovaal bad.

Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie met 'n eet- en sitarea. Die kombuisie is goed toegerus en beskik oor 'n vierplaatstoof, konveksie-oond, groot yskas/vrieskas, ketel en mikrogolf. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Gaste kan uitstap en die rustige en verwelkomende tuin met buitesitplek en 'n tafel geniet.

Veilige parkeerplek vir slegs 'n motorvoertuig is beskikbaar en kan nie 'n sleepwa ook akkommodeer nie.

Rook word buite toegelaat.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 139 resensies vir 42 On Adderley
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 42 On Adderley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe69087525b50ec95b3c963c315db551f4d42f08668789a3fe41eda757642a6bbd43ce9f0236ea6bb78d0ea0c80e02dfb9a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 139 5 1 5 42 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.948879 22.467244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang