42 On Adderley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. George, wat aan die voet van die Outeniekwaberge geleë is, en wat 'n opwindende uitsig van die Indiese Oseaan bied, is 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete en al sy besienswaardighede kan verken.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel is baie ruim en het alles wat gaste nodig het tydens hul verblyf verblyf. Ekstra beddegoed en handdoeke is beskikbaar. 'n Bababedjie met beddegoed word vir 'n baba of kleuter voorsien. Koffie, 2 tipes tee, en melk en suiker word voorsien. Gaste is mal oor die feit dat die ligte brand in die tuin wanneer hul saans na die kothuis terugkeer. Die slaapkamer is ruim en het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Gaste kan ontspan in die badkamer met sy groot, oop stort en ovaalbad.
Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie met 'n sit- en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolf. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Gaste kan uitloop en die rustige en verwelkomende tuin geniet wat oor buitemeubels beskik.
Veilige parkeerplek is slegs vir 'n voertuig beskikbaar. Daar is ongelukkig nie plek vir 'n waentjie nie.
Rook is buite toelaatbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 142
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 42 On Adderley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang