42 on DF
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malan-straat 42, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
42 on DF is in Parow-Noord geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n enkelreisiger. Die woonstel is binne maklike bereik van 4 groot hospitale, 4 groot winkelsentrums en talle restaurante.
Die enkelwoonstel beskik oor 1 enkelbed. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Dit het 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer in die kamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.
Dit is ongeveer 20 kilometer vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, 16 kilometer vanaf Bloubergstrand en 30 kilometer vanaf die Stellenbosch Wynroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Bernerine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- DF Malan-straat 42, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 42 on DF het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noord Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malan-straat 42, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang