Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 on St Thomas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ockert A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcos M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. What a perfect spot, clean and luxurious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely stay in a comfortable room at a very affordable rate. Very comfortable and well appointed room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende verblyf. Pragtig en uiters smaakvol ingerig deur iemand met 'n fyn oog vir mooi dinge. Pynlik netjies en skoon. 'n Lekker stort, goeie linne, 'n gerieflike sitarea, goed ingerigte kombuis en 'n aangename gasheer. Alles is net reg. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantasties skoon en veilig. Hierdie mense het uit hul pad gegaan om ons welkom en gemaklik te laat voel. Puik kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Well-equipped. Spotlessly clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker plek om te bly. Goed uitgerus - baie dankie! Baie lekker gebly. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Die eenheid is ontsettend netjies en gerieflik. Ons het welkom gevoel met aankoms en was uit die veld geslaan toe ons ingestap het met die spasie en gerief van die eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

N stil en gerieflike wegbreekplek. Ons verblyf was baie gerieflik, netjies en skoon. Ons sal maklik weer hier bespreek. Kosmaakgeriewe was ook baie gerieflik vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik gekuier. Heerlike, veilige en bekostigbare verblyf. Baie netjies en skoon. Baie ruim en mooi gemeubileer, alles wat jy kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Thomas-straat 42, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc05a92f31b4162e85e0c351799f54f0027ef174da43ce7d8f869e45100fc5d7c1fec73c61c4b057d15ce881ad7dd9fa50a5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 42 St Thomas Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.461675544403 18.721610271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang