Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 Queens Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 42, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

42 Queens Road is in Woodstock, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of alleenreisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer en eetarea waar gaste kan ontspan en hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié ateljee het 'n privaat balkon met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Die ligging van hierdie woonstel is net 'n entjie van The Old Biscuit Mill af, asook net 'n kort entjie se ry vanaf die Atlantiese kus en die pragtige Moederstad-strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Queens-weg 42, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 42, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aef750cd2d584844c59a4a6824e791f27f5ff5a359d881d070dec7948d131fb9764e10e2ff64d135e4d5b2432cfa0928e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 42 Queens Road Woodstock 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9317024 18.4452538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang