Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4201 on Lion

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 4201 on Lion
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Judy H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Lekker rustig. Heerlik geslaap. Plekkie baie netjies.

Plekkie was heerlik, toegerus met als wat nodig is. Skoon. Baie dankie. sal beslis weer kom na 4201 on Lion.

Nula P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nula P

Baie rustig. Kamers groot genoeg.

Dit was 'n rustige naweek saam my seun en sy vrou en kiddies, kon nie in die poel afkoel nie nog bietjie koud. Almal het dit geniet.

Charl P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P

Die huis het 'n paar lokale diere in die omgewing wat dit interessant gamaak het.

Huis kort 'n bietjie aandag, maar word regverdig vir die dagfooi wat gevra word.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeu-weg 4201, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79d7fe1d6439be677a6c80e89082a2cecf13df659ca37cc14fcf28d67099aadc637eedaf25dea85ea86877cfd8d02070724b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4201 Leeu Road Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.3543517 31.8035663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang