Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4230 Impala

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Marloth is uitstekend geleë en Impala4230 was die kersie op die koek. Ons eerste keer in Marloth en dit was 'n fees! Die diere, die bome, die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

F Ebrahim K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great stay. Enjoyed my stay and felt very comfortable. Check-in and check-out were smooth and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier by Marloth Park. Die eiendom het in al ons vereistes voldoen. Beste plek nog waar ons tuisgegaan het in Marloth Park, baie prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Rustig ontspannend. Ja, nog 'n lugversorger in 'n ander kamer kan vir seker 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Sal beslis weer terug gaan. Baie lekker gebly. Die huis was skoon en netjies. Sal wel aanbeveel dat daar aircon in die ander slaapkamer ook gesit word. Die swembad was lieflik en skoon en baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

N lekker huisie weg van jou eie huis. Dit was baie lekker gewees. Die interaksie met die diere was ongelooflik lekker veral vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie baie lekker. Baie netjiese plekkie. Presies soos wat die webwerf gesê het. Baie geniet, is groot en oop. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette B
Lang verblyf
4.0
Mei 2024

Lovely stay. Lovely home to get away from the routine. Enjoyed every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maritsa B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2024

Very enjoyable. Very enjoyable, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Dit is 'n baie gerieflike plek. Dit is 'n baie gerieflike plek om in te bly. Ek dink net daar kan bietjie verbeteringe wees, soos die ontbrekende addisionele warm kombers vir koue aande. Die mikrogolf is bietjie klein vir die groot borde wat in die plek is. Ek sal ook voorstel dat daar vooraf seker gemaak word dat alles reg is by die perseel voordat mense arriveer, soos die TV wat nie reg was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 4230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f40e06854d25783573db976b211eb32b6a1bdc08366e106d4ae2e92619488ef960b6ef51ac39fdbf5ed0484b5822b7be535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 128 5 1 5 4230 Impala Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.354851626619 31.8061805191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang