4230 Impala
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Dit is 'n baie gerieflike plek.
Lynette B - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely stay.
Maritsa B - Mei 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
Elize V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier by Marloth Park. Die eiendom het in al ons vereistes voldoen.
Marthinus Johannes D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig ontspannend.
Erika G - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer terug gaan.
Bennie S - Jan 2024
Algehele gradering
N lekker huisie weg van jou eie huis.
Louise S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Cathy B - Des 2023
Algehele gradering
Dit was awesome, baie dankie Andre, jy het 'n fantastiese plekkie.
Yolandi D - Des 2023
Algehele gradering
Awesome self-catering unit with lots of animal visitors.
Kobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat jy benodig vir ontspanning.
Lees meerSanet S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Tonie V - Okt 2023
Algehele gradering
Warm maar baie lekker.
Yolandie B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en skoon.
Gerhard K - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Yolanda L - Sep 2023
Algehele gradering
As jy van die gejaag in jou lewe wil ontsnap, is dit die ideale plekkie.
Corrie H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangename plekkie en het die natuur en diere geniet.
Zani S - Aug 2023
Algehele gradering
Sielskos.
Lize S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in 4230 Impala, goeie waarde vir geld.
Chris N - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, stil, rustige plekkie om jou batterye vir gejaagde lewe te herlaai.
Jurgen V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Teresa O - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die bos.
Japie D - Jun 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Charmain S - Mei 2023
Algehele gradering
Was 'n baie lekker ontspanne naweek.
Ig V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.
Sheldon V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en asemrovend.
Sheryl G - Apr 2023
Algehele gradering
Rus en vrede vir jou siel, skoon en veilige akkommodasie.
Johan C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustige plek. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.
Cobus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangename lekker plek. Goed geleë en goed beplan.
Lizél P - Mrt 2023
Algehele gradering
Onspanning saam man en kiddies.
Marlie G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Sheryl J - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant and pool was great.
Cornelius S - Des 2022
Algehele gradering
Goeie prys. Goeie ligging.
Aparthia R - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely out of this world.
Mariana H - Nov 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig en die diere wat so mooi staan vir foto's en genoegsame buite aktiwiteite, restaurants en winkels. Heerlik.
4230 Impala se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeur opreg. Ons het die lepels, matjie, mop en hangers aangevul. Jammer dat dit nie gereed was nie.
Hoffie C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ignus K - Sep 2022
Algehele gradering
Was 'n lekker wegbreek.
Harry S - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker 70ste verjaarsdag vir my moes wees, was toe nie.
Roberts M - Sep 2022
Algehele gradering
Great place. Especially the animals that moves around.
Bianka V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Stephan V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies, baie diere op die stoep.
4230 Impala se terugvoer
Baie dankie Stephan. Waarduer die terugvoer.
Jennifer B - Aug 2022
Algehele gradering
Was great.
4230 Impala se terugvoer
Thanks for the feedback Jenny. The beds have been ordered and will be replaced.
Have a great day, hope to see you soon.
Melanie S - Aug 2022
Algehele gradering
Beste van die Bosveld.
Cobus B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Mariane B - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike en gerieflike huis.
Louise V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
4230 Impala se terugvoer
Hi Louie, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer by 4230 Impala te verwelkom.
Mari D - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut die slegste ervaring OOIT.
Lees meer4230 Impala se terugvoer
Goeie naand, Mari.
Weereens dankie vir u terugvoer. Ons han u veseker dat hierdie nie ons standaarde is nie. Vreeslik jammer oor u ervaring.
Groete
4230 Impala
Alwyn M - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, lekker, baie wild.
4230 Impala se terugvoer
Hi Alwyn,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer by 4230 Impala te verwelkom.
Minet C - Apr 2022
Algehele gradering
Wild op sy beste.
Elsabe E - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n onvergeetlike ervaring!
4230 Impala se terugvoer
Hi Elsabe
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer by 4230 Impala te verwelkom.
Juanita S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi.
Flip D - Mrt 2022
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker, en beslis waarde vir geld.
Clive N - Mrt 2022
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Debbie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, pragtig. Stunning area.
Ronel K - Mrt 2022
Algehele gradering
It is an awesome place to take a brake.
Samantha B - Feb 2022
Algehele gradering
We had everything we needed. We felt safe with Securicon on call.
Chanay S - Des 2021
Algehele gradering
Was a very lovely stay.
Walt D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker, presies wat ons gesoek het. Slegs e-pos met instruksies ontvang. Geen ander korrespondensie ivm waar om sleutels te kry nie. Geen loadshedding skedule gedeel nie.
Nedine H - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Hugo H - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gerus.
Rae-ann F - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustige paar dae in 'n gerieflike plekkie.
Melanie H - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspannende wegbreek.
Ferdi D - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon
Jorina V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en mens se siel word verryk deur die natuur.
Erika V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker sal weer daar gaan kuier.
Thys D - Aug 2021
Algehele gradering
'n Lekker rustige wegbreek.
Desire D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, bietjie klein vir 6 mense, maar baie netjies.
Lelise S - Jul 2021
Algehele gradering
Omvergeetlike, bekostigbare Bosveld-vakansie.
Pieter M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Cecil H - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelukkig was die spaarkamer beddens vreeslik ongemaklik.
Michelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely!
Lees meerAshlea E - Apr 2021
Algehele gradering
An experience of a lifetime you will never ever forget.
Lees meerAndre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Net jammer die swembad was vuil.
Monique C - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing
Thea S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Simoné B - Feb 2021
Algehele gradering
Stil en rustig
Armand B - Des 2020
Algehele gradering
Was alles en meer.
Rene C - Nov 2020
Algehele gradering
'n Lekker rustige vakansiehuisie.
Machiel O - Okt 2020
Algehele gradering
Ons kan 4230 Impala defnitief aanbeveel!
Deon K - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was n baie lekker ervaring en verblyf
Cliff W - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goed geleë om vinnig uit te kom wildtuin toe. Netjies met alles beskikbaar. Onthou net jou eie handdoeke. Goeie waarde vir geld.
Gert G - Okt 2020
Algehele gradering
Koste effektiewe verblyf, naby Wildtuin
Rian C - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam soos altyd in Marlothpark.
Lees meerAlta B - Aug 2020
Algehele gradering
Nice.
Willem K - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat 'n mens kan benodig. Netjies en skoon.
Elize B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek.
Coen M - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam afgesien van die hitte wat ons daar ervaar het. Lugreeling en klein sitswembad het egter gehelp om die hitte te hanteer.
Renette M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige, skoon woonplek.
Estelle K - Okt 2019
Algehele gradering
Everything was great. Pool a little dirty, but granted they had had some rain and the water was murky, but sorted by the host.
Glynis E - Sep 2019
Algehele gradering
We had an amazing time.
Gert V - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en die huis was baie gerieflik en baie goed geleë.
Winfried S - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en lekker by die goeie fasiliteit gekuier, veral die mak diere was 'n belewenis!
Lees meerMichelle P - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig omgewing. Was baie lekker wegbreek kan net opskerp op die kwaliteit van beddings.
Jeanne F - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Vienie R - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, stil en veilig.
Paul M - Jun 2019
Algehele gradering
Goed.
Bennie K - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Norman S - Mei 2019
Algehele gradering
Great place to unwind.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek om te ontspan.
'n Lekker plek in die bosveld om te ontspan. Stil en warm.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Margaret A - Mei 2019
Algehele gradering
The house was delightful and had everything we could possibly need.
Brenda N - Mei 2019
Algehele gradering
Very enjoyable break.
Allen S - Apr 2019
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and quiet.
Ria S - Apr 2019
Algehele gradering
Accommodation was excellent.
Andries S - Apr 2019
Algehele gradering
Die beste en lekkerste naweek saam my vrou en kinders.
Adelaide T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegerus.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Venetia F - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Chene P - Jan 2019
Algehele gradering
Dis bekostigbaar en 'n heerlike plekkie om te bly, waarde vir geld.
Magda M - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful place to relax and get back to nature.
Mari H - Des 2018
Algehele gradering
Salig, rustig!
Linette P - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Barbara H - Nov 2018
Algehele gradering
Verblyf goeie prys, in die natuur en het die rustigheid baie geniet.
Bennie K - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Ferdie D - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en skoon.
Ulandi V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Mellissa B - Sep 2018
Algehele gradering
Fabulous place, we'll definitely be back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek, ons sal beslis terug wees.
Die huis by 4230 Impala was elke sent werd, ons het 'n wonderlike tyd gehad en die kinders was mal daaroor! Onthou om bad- en swemhanddoeke te neem, aangesien daar nie in die eenheid is nie. Baie dankie vir jou gasvryheid, André, ek sal nie huiwer om dit aan te beveel aan enigiemand wat 'n stil, rustige bosvakansie soek nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Piet J - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Herman S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dawie V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, rustig met baie diere in omgewing en naby huis, die regte wegbreek plek.
Marie S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustigheid en vrede!
Annatjie C - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het die tyd baie geniet.
Michelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely little holiday cottage, with everything you need.
Bronwyn F - Jun 2018
Algehele gradering
Relaxing.
Jamie J - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Raynier V - Apr 2018
Algehele gradering
Wat ‘n baie lekker / aangename huisie is 4230 Impala.
Lees meerAnton P - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplekkie in die bos.
4230 Impala se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is regtig bly julle het dit geniet.
Die lugversorging word tans geïnstalleer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 4230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga