Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42onKing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annali D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ongelooflik. Baie vriendelike ontvangs! Pragtige netjiese kamers. Rustige atmosfeer. Lieflike tuin. Veilige parkering. Absolute vreugde gewees om daar te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna M
1 nag
5.0
Okt 2022

Netjies, veilig en gemaklik. Veilige plek met goeie sekuriteit, netjiese kamer, skoon. Was warm en het afgekoel in swembad. Goeie hulp van personeel. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Aangenaam, rustig en mooi. Flinke diens. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
42onKing
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Leslie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Baie gerieflik en netjies. 42onKing was baie netjies en skoon en is maklik en professioneel ontvang deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
42onKing
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om jou weer te ontvang!

Suretha S
1 nag
5.0
Aug 2021

Pragtige kamer, rustige omgewing en puik diens. Baie dankie. Dankie ook vir die heerlike ontbyt in die kamer, dit was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
42onKing
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons sien uit om jou in die toekoms weer te ontvang. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b93097e85d7acc319e15a1ca7fe526f57def4fcb464614809a30fea1722c4f49e9470c38f8c7258d8350b1a8c25977dd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 42 King Street Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.869210755154 28.218507170677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang