Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42onKing

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

42onKing is in die geskiedkundige Irene in Centurion tussen Johannesburg en Pretoria geleë.

Die gastehuis het 4 kamertipes wat almal smaakvol versier is en koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbeddens het. Enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n TV met Netflix en Internet, 'n yskassie met drankies en koffie- en teemaakgeriewe. Ekstra komberse, waaiers, verwarmers en warmwaterbottels word voorsien.

'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien en aandete is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Ons voorsien veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Die buurt word 24 uur 'n dag deur 'n sekuriteitswag gepatrolleer.

Irene Dairy Farm is 'n aktiewe melkplaas 2 km van die gastehuis af. Daar is allerhande produkte te koop en 2 restaurante op die perseel. Daar is ook 3 winkelkomplekse binne 'n 6 km radius vanaf die gastehuis. Verskeie restaurante, asook gholfbane, hospitale en Rietvlei-natuurreservaat is binne maklike bereik van 42onKing. Die gastehuis word ook benut deur reisigers wat spesifiek vir skolesport reis, veral na Cornwall Hill College wat 2 km van 42onKing af is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 42onKing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b93097e85d7acc319e15a1ca7fe526f57def4fcb464614809a30fea1722c4f49e9470c38f8c7258d8350b1a8c25977dd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 42 King Street Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.869210755154 28.218507170677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang